05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

60

KONTROLELYS

Onthou die volgende punte:

ITEMS OM NA TE GAAN JA NEE AKSIE

maak seker dat die datum wat jy met jou

fasiliteerder gekontrakteer het om jou

voltooide werkopdrag in te dien, wel haalbaar

is. onthou dat jy in alle waarskynlikheid

dieselfde dag gevra sal word om die

kennistoets te skryf. Dit is ’n toeboektoets

en moet jy goed voorberei. onthou om jou

polisbewoording en ’n rekenmasjien (calculator)

saam te bring – dit sal jou baie kan help.

maak seker jy voltooi al die opdragte in die

werkopdrag. Dit is baie belangrik, want jy moet

elke module op ’n individuele grondslag slaag

(Slaagsyfer per module = 70%).

onthou dat die werkopdrag getik of in blou of

swart in geskryf moet word. opdragte wat in

potlood voltooi is, sal nie gemerk word nie.

Jy mag nie typex of enige ander

korreksievloeistof gebruik nie. trek eerder ’n

streep deur jou foute of doen dit oor.

onthou om die fasiliteerder of assessor in

kennis te stel van enige spesiale behoeftes wat

jy dalk onder sy/haar aandag wil bring.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!