05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EVALUASIE VAN ASSESS-SPP2

Evaluasie van die opdragte van bogenoemde projek sal soos volg plaasvind:

Die opdragte bestaande uit direkte vrae en antwoorde:

Evaluasie ten opsigte van hierdie opdragte sal op ’n puntegrondslag gedoen word, soos aangedui teenoor elke vraag. Die

slaagsyfer wat betref hierdie opdragte is 70%.

Die opdragte bestaande uit die waarneming van relevante feite/inligting wat ’n wesentlike invloed op die

risiko’s kan hê en dienooreenkomstige voltooiing van aansoekvorms:

Evaluasie ten opsigte van hierdie opdragte sal op ’n bevoegdheidsgrondslag gedoen word. Die assessor verklaar die leerder

bevoeg indien hy/sy 70% van die relevante inligting kan versamel en die aansoekvorms dienooreenkomstig kan voltooi. Die

oordeel ten opsigte van bevoegdheid berus ten volle by die assessor, aangesien daar geen puntetoekenning soos in die geval

van die vrae is nie.

In albei gevalle soos bo uiteengesit, sal die leerder bevoeg verklaar word indien hy/sy 70% of meer behaal. Die

bevoegdheid sal soos volg op aangehegte evaluasiestaat aangedui word:

Bevoeg om die vrae te beantwoord, inligting in te win en aansoekvorm te voltooi:

Nie bevoeg om die vrae te beantwoord, inligting in te win en aansoekvorm te voltooi nie:

Die evaluasiestaat wat deur die assessor voltooi moet word, word ná Module 8 aangeheg.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!