05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

66

GEVALLESTUDIE

AFDELINGS

ALGEMEEN EN HUISINHOUD

MODULE INLEIDING

Mnr. X nader jou om sy huisinhoud te verseker. Hy beskik tans oor dekking vir die inhoud by ’n ander

versekeraar. Aangesien dit die eerste keer is dat hy versekering by Santam uitneem, wil hy eers meer weet oor die

onderskrywingsmaatreëls van die Santam se persoonlike polis.

Daar gaan ook van jou verwag word om ’n inspeksie/oorsig van die huis te doen, die nodige aantekeninge te maak oor jou

waarneming en dit te lys op ’n bylae wat aan jou voorsien gaan word.

Laastens sal daar van jou verwag word om die aansoekvorm te voltooi na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking.

Die blootstelling wat jy kry as jy deur hierdie gevallestudie werk, sal aan jou die nodige kennis en selfvertroue gee vir

wanneer jy in die toekoms soortgelyke versoeke ontvang.

MODULE DOELWIT

Die doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud

van die Santam se persoonlike polis te evalueer:

Die beantwoording van algemene onderskrywingsvrae ten opsigte van die Santam se persoonlike polis;

Risiko-evaluasie met nodige aanbevelings;

Die beantwoording van algemene vrae ten opsigte van die risiko’s/versekerde items; en

Die voltooiing van die aansoekvorm ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud van die Santam se

persoonlike polis.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!