05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NASIONALE STANDAARD (*) Die vlak van bevoegdheid wat vereis word vir ’n nasionale kwalifikasie.

UITKOMS (*) Die verwagte meetbare prestasie in ’n gegewe opdrag of reeks opdragte.

PRESTASIE

PORTEFEULjE VAN GEGEWENS(*)

DIE ERKENNING VAN

VOORAFGAANDE KENNIS (RPL)

EENHEIDSTANDAARD (*) ’n leersegment binne ’n kwalifikasie.

UITKOMSGEBASEERDE BEOORDELING

Die wese van uitkomsgebaseerde beoordelings behels dat:

Die beoordeling ’n deurlopende proses is.

Sluit in vaardighede, kennis, begrip en houdings, en die vermoë om hierdie na nuwe situasies oor

te dra.

al die gegewens van ’n doelwiteenheid of kwalifikasie wat saamgevoeg is om ’n gestruktureerde

en gedetailleerde verslag van bevoegdheid te vorm.

Die proses wat vir alle leerders beskikbaar is, wat behels dat hulle historiese gegewens kan

aanbied om vir ’n kwalifikasie erkenning te kry.

Leerders gedurende die leerprogram volgens verskeie stelle kriteria beoordeel word.

Leerders die geleentheid kry om verdere gegewens te verskaf om suksesse of uitkomste te bewys.

Die moderasie konsekwentheid in die deurlopende beoordeling verseker.

Die beoordelingsproses beskou word as deel van die leerproses en nie ’n doel op sigself nie

REGTE VAN LEERDERS

1. Spesiale behoeftes van leerders moet geïdentifiseer en die assesseringsmiddels moet dienooreenkomstig aangepas word.

Dit kan die volgende insluit:

* Fisiese gestremdhede; en

* Fisiologiese gestremdhede soos swak gehoor of sig.

2. Toepassing van die NKR-beleidsrigtings en assesseringsbeginsels.

3. Geloofwaardige insameling van bewyse.

4. Gebruik van verskeie assesseringsmiddels.

5. Assesseringspraktyke wat soos volg is:

* Geldig

* Geloofwaardig

* Konstant

* Genoegsaam

* Aktueel

6. Regverdige moderering- en stawingprosedures.

7. Leerders moet toegang hê tot ‘n appèlprosedure.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!