05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VRAAG 10

Mnr. X huur ook ’n woonstel in Johannesburg. Hy gebruik dit twee keer ’n maand wanneer hy die Goudstad vir besigheid

besoek. Die woonstel wat hy huur is op die sewende verdieping van die woonstelblok geleë.

Hy onderneem om na ’n groter woonstel wat op die eerste verdieping van die woonstelblok geleë is, te verhuis. Hy

wil graag weet watter invloed dit op die dekking gaan hê indien die inhoud van die woonstel ook onder Afdeling

Huisinhoud verseker sou word? Bestudeer die volgende foto’s wat ook op die kompakskyf beskikbaar is en beskryf die

onderskrywingsmaatreëls wat jy reken van toepassing is op die nuwe risiko. Tans word slegs vereis dat die ingangsdeur na

die woonstel deur ’n veiligheidshek beskerm moet word.

TOTAAL 33

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

2

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!