05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VRAAG 3

Van die glasornamente is in verskillende lande in Afrika aangekoop. Kan hierdie items spesiaal gedek word teen brekasie en

indien wel, verduidelik ook of daar enige uitsonderings geld?

VRAAG 4

Mnr. X is baie bang dat sy items onderverseker is en dat awery in die geval van ’n eis ingevolge Afdeling Huisinhoud

toegepas sal word. Verduidelik die werking van awery aan hom (ingesluit die berekening om persentasie onderversekering

te bepaal) en deel hom mee wat hy kan doen om enige awery te verhoed.

VRAAG 5

Soos aangedui op die foto’s, het hy ’n alarmstelsel in sy huis laat installeer. Is die soort alarmstelsel aanvaarbaar en indien

wel, sal hy vir korting kwalifiseer indien die alarmstelsel nie ’n vereiste is nie?

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

2

3

2

79

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!