05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPDRAG 1

Met jou besoek aan mnr. X verlang hy duidelikheid oor die volgende aspekte:

Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van

punte soos aangetoon per vraag.

VRAAG 1

Mnr. X wil die premie van sy Santam se persoonlike polis maandeliks betaal en wil daarom weet of die premie vooruit of

terugwerkend betaalbaar is.

VRAAG 2

Die maatskappy wat hom tans verseker, staan korting van 15% op sy premie aan hom toe aangesien hy die afgelope vyf jaar

nog geen eise gehad het nie. Gaan hy ook by Santam vir korting kwalifiseer?

VRAAG 3

Mnr. X wil weet of sy premie met elke eis wat hy sou indien, gaan verhoog.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

2

2

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!