03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Matthéüs 13:41

41 “die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal uit sy

koninkryk bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die

ongeregtigheid doen,”

• Matthéüs 26:53

53 “Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as

twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?”

Hierdie is genoeg Skrifgedeeltes alhoewel daar nog meer is om te bewys

dat die Here Jesus aan die bestaan van engele geglo het.

2.2 Die Leringe van die Apostels

Nou kom ons kyk na wat die lering van die apostels, van Paulus en die

ander apostels daaromtrent was.

a. Die Apostel Paulus

• 2 Thessalonicense 1:7

7 “en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in

die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige

engele.”

So, Paulus praat van die engele en dat wanneer die Here Jesus kom, sal

Hy kom saam met sy magtige engele. Kom ons sien wat Paulus skrywe

aan die Kolossense in Kol 2:18.

• Kolossense 2:18

18 “Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae hê in

nederigheid en verering van die engele......”

Dit was juis een van die hoof beweegredes van hierdie Sendbrief aan die

Kolossense om hierdie valse lering van die aanbidding van engele te

verbied en ons sal sien soos ons verder gaan en wanneer u die Bybel lees

en daarop let, is daar ‘n hele paar gevalle in die Bybel, wat toe die engele

verskyn het aan die mense, toe het Daniël byvoorbeeld en Johannes op die

eiland van Patmos, voor die engel geval om hom te aanbid en dat die engel

toe gesê het, moet dit nie doen nie! Die engel het dit nie toegelaat nie.

Hulle mag nie aanbid word nie! Daarom ook vir u en my, ons wat in hierdie

eindtyd lewe - vriende soos ek vir u ook al baie in Bybelstudies gesê het -

ons lewe in ‘n geweldige tyd, ons gaan groot dinge sien! En dit staan voor

die deur en in dit gaan daar baie engele wesenlik weer hulle verskyning

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!