03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

20 Gaan heen, staan en vertel in die tempel aan die volk al die woorde

van hierdie lewe.”

So daar het ‘n engel die gevangenis vir die apostels oopgemaak.

• Handelinge 12:7-10,23

7 “En meteens staan daar ‘n engel van die HERE by hom, en ‘n lig

skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom

wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande

afgeval.

8 En die engel sê vir hom: Omgord jou en trek jou skoene aan! En hy

het dit gedoen. Verder sê hy vir hom: Gooi jou bo-kleed om en volg

my!” (Is dit nie opwindend nie, is dit nie wonderlik nie?)

9 “En hy het uitgegaan en hom gevolg; en hy het nie geweet dat wat

deur die engel plaasgevind het, werklikheid was nie, maar hy het

gemeen dat hy ‘n gesig sien.

10 En toe hulle by die eerste en die tweede wag verbygegaan het,

kom hulle by die ysterpoort wat na die stad lei, en dit het vanself vir

hulle oopgegaan. En hulle het buitekant gekom en een straat ver

gegaan, en dadelik het die engel hom verlaat.

23 En onmiddellik het ‘n engel van die HERE hom getref, omdat hy die

eer nie aan God gegee het nie; en hy is deur wurms verteer en het

gesterwe.”

Is dit nie wonderlik nie? Ek het eenkeer van ‘n wonderlike getuienis ook

gehoor van in die tyd van die Tweede Wêreld oorlog, in die Verre Ooste

waar, op een plek ‘n klomp Amerikaanse soldate - en hulle was in hierdie

groep, ‘n ware klomp kinders van die HERE - En toe hulle weer sien is hulle

meteens omsingel deur die Japanese. Toe hulle dink, wel enige oomblik

gaan ons nou doodgeskiet word, toe kom daar skielik ‘n generaal, ‘n

Japanese generaal in volle uniform en hy beveel daardie Japannese om op

aandag te staan. Dit is natuurlik ‘n generaal en hulle doen dit dadelik en hy

beveel hulle om weg te marsjeer en toe sê die generaal vir die klomp

Amerikaners, volg my. En hulle volg hom ‘n hele kronkelpad deur die bosse

en toe hulle op ‘n sekere plek kom toe verdwyn hy netso meteens, met

ander woorde, dit was niemand anders as ‘n engel wat hulle daar kom uitlei

het nie.

• Psalm 103:20

20 “Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in

gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!”

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!