03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

uitgedryf en heeltemal vernietig word. Dit was God se bevel. (Deut 20:17;

Josua 3:10)

Nou sal u ook sien waarom God dit gedoen het. Die mense wat die Bybel

kritiseer en baie ander mense ook, veral in ons tyd, hulle sê so ‘n God, wil

ons niks mee te doene hê nie. ‘n God wat vir Israel kan sê roei uit! Ons wil

met Hom niks te doen hê nie. Maar, as hulle net sou verstaan waarom.

Geliefdes, ek kry ‘n brief van ‘n persoon, ‘n baie ernstige persoon wat baie

getref was deur die kassette oor die Tien Stamme en die paar ander

boekies. Maar toe gee iemand anders vir hierdie persoon die boek van

Openbaring en toe skryf die persoon vir my en sê: ‘ek is geheel en al

gefrustreerd deur jou boek. Ek het nog nêrens anders in alle ander

Bybelverklarings - en daar word ‘n hele klomp geleerde name genoem wat

uitlegte oor Openbaring geskryf het - nog nooit so iets gelees nie. Jou boek

is absoluut revolusionêr.’ Toe skryf ek aan die persoon terug: ‘Jy gaan nog

baie revolusionêre dinge sien. As u mooi die Here Jesus neem, dan was

Hy in sy tyd as uiters revolusionêr beskou. So revolusionêr dat hulle Hom

aan die kruis genael het. Is dit nie waar nie?

En ons sal moet bereid wees om vir hierdie dinge te staan en God se

Woord bekend te maak. Daar sál diegene wees wat luister, soos ek, dank

die HERE en ook glo soos ek, en ek die paar van u gevind het wat ook na

my geluister het. Daar sal ook diegene wees wat weer na u sal luister. Die

HERE sê My skape ken My stem en volg My na. Dit is die rede waarom die

HERE gesê het: Roei hulle uit.

En nou wil ek vir u nog iets sê, in die dae wat voorlê, omdat ons as Israel

dan nie die moed en die geloof gehad het nie, gaan God die uitroei werk

doen in die dae wat voorlê. Die Bybel sê op baie plekke dat die

gesneuweldes van die HERE sal lê van een einde van die aarde tot die

ander einde daarvan. Hulle sal nie begrawe word nie, hulle sal mis wees op

die aarde. (Lees my boekie oor die ‘Boek van Joël’) Ons het ook ‘n reeks

van drie kassette daaroor gemaak en u sal sien hoekom en waarom en hoe

en u sal ook die skriftuurplase daarin kry. Die HERE het vir hulle gesê: sny

hulle af, roei hulle uit, dryf hulle uit, vernietig hulle. Maar Israel het dit nie

gedoen nie. (Josua 13:13; 15:63; 16:10; 17:18; Rig 1:19-20; 28-36; 2:1-5;

3:1-7)

Ons weet ook nie hoeveel na ander lande ontvlug en sodoende die

algemene uitdelging vrygespring het nie. Indien dit besef kon word, sou

baie van die probleme in verband met die Antropologie opgelos kon word.

Hulle is ook nog onder die volgende name bekend, naamlik die Enakiete,

78

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!