03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

15 “EN toe die Filistyne weer oorlog gehad het met Israel, het Dawid

afgetrek, en sy dienaars saam met hom, en hulle het teen die

Filistyne geveg, en Dawid het al moeg geword.

16 En Jisbi-Benob wat uit die kinders van die Refaïete was - die gewig

van sy spies was drie honderd sikkels koper in gewig, en hy was

omgord met ‘n nuwe swaard - het gedink om Dawid te verslaan.

17 Maar Abísai, die seun van Serúja, het hom gehelp en die Filistyn

verslaan en hom gedood. Toe het die manne van Dawid hom

besweer en gesê: U mag nie meer saam met ons uittrek na die

geveg nie, dat u die lamp van Israel nie uitblus nie.

18 En daarna was daar weer oorlog met die Filistyne in Gob. Toe het

Síbbegai, die Husatiet, Saf, uit die kinders van die Refaïete,

verslaan.

19 En daar was weer oorlog met die Filistyne in Gob; en Élhanan, die

seun van Jáäre-Orgim uit Betlehem, het Góliat, die Gittiet, wie se

spiessteel soos ‘n wewersbalk was, verslaan.” (U begin miskien

nou wonder, Goliat is dan nou lankal verslaan, wie is dan nou

hierdie Goliat? Ek sal nou vir u wys.)

20 “En daar was weer oorlog in Gat; en daar was ‘n baie lang man,

met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, vier en

twintig in getal, en hy was ook ‘n afstammeling van die Refaïete.

21 En hy het Israel gehoon, maar Jónatan, die seun van Símea, die

broer van Dawid, het hom verslaan.

22 Hierdie vier was afstammelinge van die Refaïte in Gat, en hulle het

geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars.”

Saam met Góliat was hulle vyf reuse, almal tesame en hulle was almal

afstammelinge van hierdie verbintenis van hierdie gevalle engele en

mense. Wanneer u vers 19 uit die King James vertaling sal lees dan sal u

sien die broer van Goliat, die Gittiet, is verslaan. (1 Kron 20:4-8)

• 1 Kronieke 20:4-5

4 “EN daarna het daar by Geser oorlog ontstaan met die Filistyne;

toe het Síbbegai, die Husatiet, Síppai, uit die kinders van die

Refaïete verslaan, sodat hulle onderworpe geraak het.

5 En daar was weer oorlog met die Filistyne; en Élhanan, die seun

van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goliat, die Gittiet, wie se

spiessteel soos ‘n wewersbalk was, verslaan.”

Daar het ons weer met die reuse te doen. Góliat wat deur Dawid verslaan

is, het ‘n pantser van skubbe gedra wat 196 pond geweeg het en hy was

omtrent 9 voet 10 duim lank. (1 Samuel 17:4-6)

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!