03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bybel praat glad nie vir of teen die feit dat daar ander wêrelde kan wees

met ander wesens daarop.

TDie Bybel sluit dit glad nie uit nie, maar ons, vir ons doel, is TdanT met hierdie

saak besig Ten vir hierdieT spesifieke studie: hoe staan ons verhouding op

die aarde TteenoorT hierdie engele wesens wat onsigbaar is - behalwe waar

hulle vir ‘n spesiale doel in sigbare vorm aan die mense verskyn en TmetT

hoorbare woorde met ThulleT praat - soosT TonsT met uT Twil ondersoek in die

Bybel.

Ons word gedurig deur die bonatuurlike omring. Ons lees vir u hierdie teks

verse.

Psalm 34:8

8 “Die Engel van die HERE trek ‘n laer rondom die wat Hom vrees, en

red hulle uit.”

Psalm 103:20-21

20 “Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in

gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!

21 Loof die HERE al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!”

TDie Bybel gee vir ons ‘n paar merkwaardige voorbeelde van die leërskare

van die HERE. Lees byvoorbeeld 2 Kon 6 en 2 Kon 2:11 waar daar ‘n wa

van vuur met perde van vuur gekom en Elía fisiesT opgeneem het na die

hemel.

Ons sal weer by 2 Kon 6 kom in die loop van ons studie maar kom ons kyk

net ‘n bietjie daar na 2 Kon 2:11. Dis seker maar by die meeste van u ‘n

baie welbekende verhaal maar kom ons lees dit net weer met mekaar

saam. Ek dink ons begin net daar by die sewende vers, net om die verband

te kry.

2 Konings 2:7-12

7 “En vyftig man van die profete seuns het geloop en op ‘n afstand

eenkant gestaan, terwyl hulle twee by die Jordaan staan.

8 Toe neem Elía sy mantel en rol dit op en slaan op die water; en dit

is na weerskante verdeel, sodat hulle twee op droë grond

deurgegaan het.

9 En nadat hulle deur was, sê Elía vir Elísa: Begeer wat ek vir jou

moet doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En Elísa

antwoord: Laat dan tog ‘n dubbele deel van u gees op my kom.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!