03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

U kan dit nou al klaar baie duideliker verstaan. U sal nog meer daarvan

sien in fyner besonderhede as ons nou voortgaan.

14. Die Slang van Génesis 3

Toe God vir Adam en Eva geskape het was die duiwel alreeds ‘n gevalle

engel en die teëstander van God. Dít is van die uiterste belang! Hy sou ook

die mense moordenaar en die vader van alle leuens word. As die gevalle

engele wat hom in sy opstand teen God gevolg het, ‘n saad op aarde kon

nalaat toe hulle by die dogters van die mens ingegaan en die vir hulle

kinders gebaar het, waarom nie Satan self ook nie? Was Satan dan nie die

hoof gevalle engel nie? As sy gevalle engele wat hom gevolg het - ons het

dit nou breedvoerig vir u gewys - by die dogters van die mens ingegaan het

en die vir hulle kinders gebaar het nie, kon Satan dan nie dieselfde doen

nie?

Die beeldspraak van die slang daar in die Tuin van Eden was maar net om

‘n belangrike feit en waarheid uit te bring.

• Openbaring 12:9; 20:1-2

Wanneer Openbaring 12:9 en Openbaring 20:1-2 na die draak verwys as

die ‘ou slang’ wat die duiwel en Satan is (Satan beteken teëstander) dan is

dit duidelik dat dit niemand anders as die duiwel self was wat die eerste

mens Adam versoek het nie en nie ‘n slang nie. Net soos die beeldspraak

van ‘draak’ moes dien om die wreedheid en skrikwekkendheid van die

sielevyand uit te beeld, so moes die ‘slang’ sy bedrieglikheid, aanloklikheid

en verleidelikheid tipeer.

9 “En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word

duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op

die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.”

1 “EN ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van

die afgrond en ‘n groot ketting in sy hand.

2 En hy het die draak gegryp - die ou slang wat die duiwel en die

Satan is - en hy het hom gebind duisend jaar lank,”

Die geskiedenis van die wêreld sal in breë trekke eindig soos dit begin het

en dit moet u in gedagte hou.

• Génesis 3:1;

1 “MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die

HERE God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God

gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?”

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!