03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie keer gaan God presies dieselfde doen maar hierdie keer gaan Hy

dit doen deur vuur. As ons dit sien dan verstaan ons al baie meer as ons

slimste staatsmanne.

• Génesis 6:9;

9 “Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ‘n regverdige, opregte

man onder sy tydgenote. Noag het met God gewandel.”

U moet let op:

‘n Regverdige

‘n Opregte

Tydgenote

Dit is baie belangrik. Goed, kom ons kyk: Net Noag en sy familie het hulle

afstamming (hulle ‘pedigree’) suiwer gehou vanaf Adam.

In Gén 6:9 beteken die woord ‘geskiedenis’ - die stamboom en ‘opregte

man’ beteken - sonder belemmering, sover dit sy ras of afstamming betref

mTet ander woorde, die suiwerheid van sy bloed. TAlle vlees was besoedeld

behalwe Noag s’n. Let op die woord ‘tydgenote’, dit is belangrik. Al die

ander het korrup geraak weens bloedvermenging en is dus as suiwer

nakomelinge van Adam, vernietig. TAlhoewel hulle nog gelewe het, was

hulle sover dit die Godsplan betref, klaar vernietig, want hulle bloed was

vermeng.

TJy kan dit vir enige boer gaan vra. Enige boer wat met opregte vee boer -

hier in ons land is daar so baie en seker oorsee. In Holland byvoorbeeld sê

mense daar is ‘n opregte Fries boer met opregte Friesbeeste. Hy het

daardie ras vir jare so geteel dat hulle absoluut net die regte melkbeeste

sou wees. Laat daar byvoorbeeld sê sommer ‘n ander soort bul onder

daardie koeie kom. Daardie kalwers wat daarna gebore word is klaar

vernietig sover dit die ras betref. Is dit nie waar nie? Want as hy eers in

daardie bloed gekom het, hoe lank gaan dit jou weer vat om hom uit te

haal? As jy dit ooit gaan uitkry.

TDit is presies wat hier gebeur het en dit is presies wat die Satan nog al die

tyd besig is om te doen. Ons is slim genoeg om dit te sien met diere, wat

ons sien met vee of skape of beeste of wat ook al, maar ons kan dit nie

sien dat dit ook op die mens betrekking het nie. Almal is mos een, word vir

ons gesê en dan word die Bybel daarvoor gebruik dat dit so is. En dis juis

hierdie Bybel wat vir ons wys dat dit nie so is nieT. TDit is van die uiterste

belang en dit het daar in die hemel al begin - die sataniese plan. Nou maar

goed.

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!