03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Nou daar in Gén 19 - ons sal later weer ‘n bietjie daarby kom, maar dit sal

vir u wonderlik wees om dit weer te lees – is dit die verhaal van die

verwoesting van Sodom en Gomorra en u moet ‘n bietjie mooi kyk hoedat

daardie twee engele by Sodom en Gomorra ingestap het. Werklike

menslike wesens. Hulle was so werklik dat die mense van Sodom, Lot se

huis omring het en aangedring het by Lot dat hy die twee manne moes

uitlewer sodat hulle ook hulle onheil met die twee manne kon bedryf en dis

toe wat die engele daardie mense met blindheid geslaan het. En hoedat die

engele toe Lot getalm het, het die engele vir Lot en sy vrou en sy twee

dogters aan die hand geneem en as’t ware uit getrek het uit Sodom uit

sodat hulle kon vlug voordat die vuur en die swael uit die hemel uit geval

het. ‘n Baie, sal ek sê, ‘n fisiese gebeurtenis van die engele.

TNou in Gén 18, as u dit ook sal lees dan sal u sien hoedat die verhaal van

Sodom en Gomorra begin het, toe Abraham daar onder die eikebome van

Mamre gesit het. Toe kom daar drie manne by hom en hierdie drie manne

was so ‘n werklikheid dat Abraham vir Sarah gesê het dat sy vir hulle kos

moes voorsit. Hulle het die kalf geslag. Sy het brood geknie; sal ek maar sê

- u lees dit daar - en dit aan hulle voorgesit en hulle het saam met Abraham

en sy mense geëet en twee van hulle het aangegaan na Sodom en die

verwoesting van Sodom en die redding van Lot-hulle bewerk. Een van hulle

het agter gebly en dis by Hom waar Abraham gepleit het. Onthou u van

vyftig, veertig, dertig, twintig tot by tien – wat Hy gesê het - as daar tog

maar tien wat in Sodom is, sal U hulle spaar? Daardie een was niemand

anders as die THERE Tself nie. As u nou ‘n baie fyn studie daarvan maak -

wat natuurlik ‘n wonderlike studie is - dan sal jy vind daardie persoon was

niemand anders as die THere TJesus self nie; wat voor sy vleeswording, voor

sy geboorte uit die maagd Maria, het die THere TJesus baiekeer as die

THERET, baie keer as die Engel van God, het Hy self in menslike gedaante

aan die mens verskyn. Dit was so in die geval van die geboorte van

Simson en dit was ook so in die geval van Gideon.

• Rigters 2:1

1 “TOE trek die Engel van die HERE van Gilgal op na Bogim en sê:

Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek

julle vaders met ‘n eed beloof het, en gesê: Ek sal my verbond met

julle in ewigheid nie verbreek nie;”

TToe trek die Engel van die THERE Tvan TGilgal op na Bogim. HTulle het Hom

dus gesien en Hy sê dis Ek wat gesê het Ek sal My eed nie met julle

verbreek nie en so aan. En wanneer jy nou lees van daardie eed sal jy sien

dit is die THERE Twat daardie eed gemaak het met Abraham, Isak en Jakob

en hier word Hy genoem die Engel van die THERET. As ons dit mooi fyn

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!