03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jesus het gesê, julle sê: ‘Toon ons die Vader en dit is vir ons genoeg. Toe

sê die Here Jesus vir Filippus: ‘Hy wat My gesien het, het die Vader

gesien’. Maar toe Jesus op die aarde was in sy vernederde toestand

alreeds - maar voor sy vleeswording - het die Here Jesus in wie God

verskyn het op aarde, op baie gevalle verskyn. Jakob het by Jabbok met

God geworstel. Dit was ‘n letterlike worsteling en hy het gesê: Ek het God

gesien! Ek het gelewe daarom het ek die plek Pniël genoem.(Gén 32) God

het in Jesus verskyn aan Manoag. Hy het in hom verskyn by Gideon. God

het op die berg Sinai met Israel gepraat daar, met ‘n hoorbare stem.

Hier het God gestaan en hier het Satan gestaan. ‘n Werklike wese. ‘n

Menslike wese. En hier het Eva gestaan en hier het Adam gestaan en God

sê vir die slang - dit is hoe hy genoem is (Open 12 en baie ander plekke) -

Daar sal vyandskap wees tussen jou en die vrou en tussen jou saad en

haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel en jy sal hom in die hakskeen byt.

Dit is nie beeldspraak hierdie nie. Dit is werklikheid! As mense dit maar net

kan besef. En so het daar ‘n Satan saad gekom. Dit was Lucifer. Wat van

sy gevalle engele se saad wat dan ook op die aarde was? En dit is

waarmee ons nou te doen het in die Nephilim, in die reuse.

Dit is die rede waarom die sondvloed oor die wêreld van goddelose mense

gebring is (2 Pet 2:5) soos deur Henog voorspel.(Judas 14)

• Númeri 13:33

Maar ons lees weer van die Nephilim. Die verspieders het teruggekom en

vir Joshua kom sê:

33 “Ons het daar ook die reuse (Nephilim, Hebreeus) gesien, die

kinders van Enak, van die reuse (Nephilim) afkomstig...”

Maar dit kan met reg gevra word hoe dit dan moontlik kan wees, as hulle

almal in die sondvloed omgekom het?

• Génesis 6:4

Ons vind die antwoord in Génesis 6:4 waar ons lees:

4 “In dié dae (dit is in die dae van Noag) was die reuse (Nephilim) op

die aarde, en ook daarna, toe die seuns van God by die dogters

van die mense ingegaan en dié vir hulle kinders gebaar het. Dit is

die geweldiges (Hebreeus - gibbor, die helde) uit die ou tyd, die

manne van naam.”

Let op ‘manne van naam’, dit is wat ‘n naam verwerf het en bekend was vir

hulle goddeloosheid.

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!