03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hulle praat. Engele word ook genoem geeste want geeste is deur God

geskape.

• Hebreërs 1:7, 13-14;

7 “En van die engele sê Hy wel: Hy wat van sy boodskappers winde

maak en van sy dienaars vuurvlamme;

13 En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: Sit aan my

regterhand totdat Ek u vyande gemaak het ‘n voetbank van u

voete?

14 Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter

wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?”

Nou ja, so sal u dit ook vind in Ps 104:4. Engele word dus genoem geeste,

want geeste is deur God geskape. Nou, net voordat ek nou verder gaan het

ek belowe om vir u iets interessant te wys in Gén 6:3.

• Génesis 6:3

3 “Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie,

omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd en twintig

jaar.”

Wat beteken dit? Nou, die gedagte van party mense - en ek dink ek het dit

ook so geskryf in my pamplet oor ‘Na die dood, wat dan?’ -sommige

Bybelverklaarders reken dat die mens, nadat hy die ewige lewe verloor het,

was sy dae verkort na een honderd en twintig jaar en toe, na die

sondvloed, toe die mens blootgestel is aan die bestraling uit die lug en nie

meer daardie gordel, daardie watergordel rondom die aarde gehad het om

hom te beskerm nie, dat sy lewe toe verder verkort is na sewentig en tagtig

jaar gemiddeld, waarvan die meeste moeite en verdriet is.

Maar, die Companion Bible en ook ‘n hele paar ander baie geleerde

Skrifverklaarders, hulle stel dit so: Hulle verklaar dit dat waar die HERE

gesê het: My Gees sal nie ewig in die ‘mens’ heers nie, daardie woord

‘mens’, in die oorspronklike Hebreeuse Bybel, is Adam en Adam beteken

mens. Met ander woorde kom ons lees dit so: My Gees sal nie vir ewig in

die ‘Adam’ heers nie, omdat hy ook vlees is, maar sy dae sal wees een

honderd en twintig jaar. Met ander woorde die HERE het gesê Adam - die

wérklike Adam wat toe nog geleef het - My Gees sal nie vir ewig in die

mens heers nie omdat hy ook vlees is maar sy dae sal wees een honderd

en twintig jaar. Van hierdie oomblik af dat die HERE dit gesê het, het Adam

nog ‘n honderd en twintig jaar geleef. Nou-ja, ons weet verder as ons in die

Bybel lees, dat Adam nege honderd en dertig jaar oud geword het.

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!