03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

was. Saam met hulle kom die gebruike van toordery, van aanroep van die

geeste van afgestorwenes. Jy kan die duiwelse sataniese invloed en

gebruik kan jy daarin sien. Waar hierdie dinge vandaan kom en hoekom

ons dit juis onder hierdie ander nasies kry. Omdat dit juis hulle is wat

gedurig vir Israel wou uittrek om ook hierdie dinge saam met hulle te doen.

En die HERE vir Israel gesê het julle is ‘n uitverkore volk, julle is ‘n

afgesonderde volk. Ek het julle uitgekies om My Naam te verkondig in

teenstelling met Satan se naam en Satan se leer en Satan se gebruike.

Hier sien jy hierdie twee wat gedurig teenoor mekaar staan. Dit is ‘n

wonderlike saak hierdie as jy eers al die drade begin saam trek en vir jou

een mooi tou daarvan weef en dan sien jy die hele draad hoe dit loop.

Die tydperk van hierdie inval was klaarblyklik net onmiddellik nadat dit

bekend geword het dat die Saad deur Abraham sou kom want toe hy uit

Haran opgetrek het (Gén 12:6) en die land Kanaän binne gegaan het, word

dié belangrike feit gekonstateer: Die Kanaäniete was toé in die land (dit wil

sê alreeds in die land). Hoekom dink u staan daar sommer net so ‘n ou

versie daar? Die wat die oog het om te sien, hy verstaan die hele saak al

klaar. Satan het al weer probeer vir God voorspring.

• Génesis 14:5

In Gén 14:5 was hulle alreeds bekend as Refaïete en Emiete en het

hulleself in Asterot-Karnaim en Kirjataim gevestig.

5 “Toe kom Kedor-Laómer in die veertiende jaar, en die konings wat

saam met hom was, en hulle verslaan die Refaïete in Asterot-

Karnaim en die Susiete in Ham en die Emiete in die vlakte van

Kirjatáim”

Hierdie Refaïete en hierdie Emiete was almal die nakomelinge van daardie

verbintenis van die gevalle engele en die dogters van die mens.

• Deuteronómium 2:10-11

10 “Die Emiete het tevore daarin gewoon, ‘n volk groot en talryk en

hoog van gestalte soos die Enakiete.

11 Hulle word ook vir Refaïete gehou, soos die Enakiete; maar die

Moabiete het hulle Emiete genoem.”

Hoog, met ander woorde groot mense. Ek wil ‘n paar beskrywings van hulle

vir u gee en dan gaan ons bietjie kyk hoe groot hulle was. Maar dis hierdie

mense - hierdie abnormale mense – wat van abnormale oorsprong was.

• Deuteronómium 2:20-21

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!