03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van hierdie studiegids iets belangriks wys. Ek glo dat die HERE met sy

koms groot groepe, groot nasie groepe en hele nasies, dat die HERE hulle

gaan uitroei en uitwis van die aarde af want hulle sal nooit tot bekering kom

nie en hulle sal altyd in opstand teen God wees. Ons gaan tye en dinge

tegemoet wat die wêreld nog nooit van gedroom het nie maar as hy sy oë

sal oopmaak en sy hart sal oopmaak sal hy dit in die Woord van God sien.

Die engele sal saam met die Seun van die mens kom wanneer Hy kom om

die nasies te oordeel en om wraak uit te oefen op die wat God nie ken nie

en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus Christus nie

gehoorsaam is nie. Daarom kan ek sê: alle heidense nasies, alle God

veragters, wee julle want daar kom vir julle verskriklike dinge. Die HERE sal

sy wraak uitoefen op die wat aan die evangelie van die Here Jesus

ongehoorsaam is.

6.4. Die Engele is die Uitvoerders van God se Wraak teenoor die

goddelose

Goed, soos ek nou alreeds gesê het, maar kom ons kyk ‘n bietjie verder.

Vir my is dit ‘n wonderlike illustrasie, daardie gelykenis van die onkruid wat

gesaai is tussen die koring. Ek wil net vir u daardie gelykenis lees en vir u

die verduideliking gee. Ek voel dit is belangrik. Ek sal dit net kortliks doen.

• Matthéüs 13:24-30, 36-38, 40-43, 47-50

24 “‘n ANDER gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die

koninkryk van die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land

gesaai het;

25 maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid

onder die koring gesaai en weggegaan.

26 En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die

onkruid ook.

27 En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê:

Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry

dit dan die onkruid vandaan?

28 En hy antwoord hulle: ‘n Vyandige mens het dit gedoen. Toe sê die

diensknegte vir hom: Wil u dan hê dat ons dit moet gaan

bymekaarmaak?

29 Maar hy antwoord: Nee, dat julle nie miskien, as julle die onkruid

bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie.

30 Laat altwee saam groei tot die oes toe, en in die oestyd sal ek vir

die maaiers sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in

bondels om dit te verbrand, maar bring die koring bymekaar in my

skuur.”

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!