03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

maar nou gaan sy woede uit en dit is sy laaste poging om God se plan en

God se koninkryk te vernietig.

Hy het twee doelstellings om die Israel nasies te vernietig: Met ruwe

geweld of met bloedvermenging. Dit maak nie saak watter een van hierdie

twee ookal slaag nie. Hy sal heeltemal tevrede wees, watter een ookal

slaag, want dan het hy God se plan gedwarsboom en dit is presies wat hy

probeer doen het voor die sondvloed en hy is weer daarmee besig.

Ek het ook gesê - en dis belangrik - daar is baie dinge in die natuur en in

die heelal wat in siklusse, in golwe beweeg. Ons vat die getye. Die winter is

nou net verby. Die lente is daar, die bloeisels is aan die bome, die blaartjies

begin uitkom. Net-nou is dit weer somer, dan is dit weer herfs en dan is dit

weer winter en so gaan die getye. U kan dit in die mens se liggaam kry.

Enigeen wat die mens se liggaam ken, weet dit loop in golwe. Daar is

ritme. Daar is ritme in die natuur. Die lig beweeg in golwe. Elektrisiteit,

radio, golwe.

So ook die geskiedenis beweeg in golwe en die Here Jesus het gesê met

sy Koms sal dit wees soos dit was in die dae van Noag. Hier is een van die

dinge wat ons nou mee besig is wat in die dae van Noag baie pertinent

was. Dan moet ons mos weer daarvoor uitkyk ook in hierdie tyd. Almal van

ons wat Christene is sê die koms van die HERE staan voor die deur. Laat

ons dan kyk wat in Noag se dae plaasgevind het en hier is een van die

belangrike dinge.

• Matthéüs 24:37-39

Daarom het die Here Jesus ook gesê:

37 “En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die

Seun van die mens wees.

38 Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle

geëet en gedrink het”

(dit beteken vraatsugtig geëet het en buitensporig dronk geword het, soos

dit ook weer vandag is)

“getrou en in die huwelik uitgegee het”

(oor en weer sonder inagneming van die suiwerheid van ras – en is dit nie

weer wat hulle vandag op ons wil afdwing nie - vrouens omgeruil, mekaar

laat staan het en weer met ander getrou het - aldus sommige

kommentators)

“tot op die dag dat Noag in die ark gegaan het,

39 en dit nie verstaan het”

(net soos die mense van vandag nie ‘n vae benul het van wat werklik aan

die gang is nie)

“voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal

ook die koms van die Seun van die mens wees.”

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!