03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hy het ‘n groot gedeelte van die engele met hom saamgesleep en dit is

hulle wat toe met die dogters van die mens in gegaan het sover soos ons

dit vir u beskryf het. U sal nou verder sien wat het hy gedoen, hierdie gerub

wat niemand anders is as die Satan en die ou slang self is nie. Dit is wat hy

gesê het, hierdie selfde môrester.

• Lukas 10:18

Nou goed, nou kyk ons wat Jesus gesê het toe Hy sy dissipels gewaarsku

het teen dieselfde sonde.

18 “Toe sê Hy vir hulle: Ek het die Satan soos ‘n bliksem uit die hemel

sien val.”

As u dit dan met mekaar saambring sien u hoedat hy uit die hemel geval

het en dit is waar die sonde ontstaan het en waar die stryd tussen God en

Satan gekom het en wat vir ons in die hele Bybel beskrywe word.

• Génesis 3:1

1 “MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die

HERE God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God

gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?”

Let nou daarop dat ‘die slang was listiger as al die diere van die veld’.

Die woord ‘diere’ in Gén 3:1 beteken ‘lewende wesens’ uit die woord ‘chay’

in die oorspronklike, net soos die woord ‘zoa’ in Open 4, met ‘lewende

wesens’ vertaal word. Dit word dus van Satan gesê dat hy listiger was as al

die ander lewende wesens wat Jehovah Elohim gemaak het. Maar al sou

die woord ‘diere’ behou word, dan sê dit nog nie dat of die slang of Satan ‘n

‘dier’ was nie, maar net dat hy listiger was as enige ander lewende wese.

Ons kan onsself nie voorstel hoe Eva met ‘n slang in gesprek was nie,

maar ons kan goed verstaan hoedat sy betowerd kon gewees het deur een

wat skynbaar ‘n engel van die lig’ (dit is ‘n verhewe engel) was en wat hoër

en bonatuurlike kennis gehad het. Dit is merkwaardig dat die woord

nachash oor die algemeen vertaal word as om te betower, te bekoor en te

toor of as een wat okkulte magte het en dit toepas.

(Deut 18:10; 1 Kon 20:33; 2 Kon 17:17; 21:6; 33:6;)

Ek kan nie dogmaties wees oor die volgende punt wat ek wil maak nie want

ek het nie uitsluitsel in my eie gemoed en gedagte daaroor nie. Maar

wanneer u nou al hierdie Skrifte lees sal u sien dat selfs van hierdie

voorouers van baie uit wie selfs van die uit Israel gebore is wat toe ook met

hierdie dinge te doen gehad het. U sal sien dat Jakob daarmee te doen

gehad het. Hoedat Josef daarmee te doen gehad het om u net te wys hoe

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!