03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dwaal ons mense vandag nie omdat hulle die Skrif nie ken nie en ook nie

die Krag van God nie.

3.4. Engele is groot in kennis, maar hulle is nie alwetend nie

• Markus 13:32

T(Efés 3:10-11; 1 Pet 1:12):T

32 “Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die

engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader.”

3.5. Engele moet nie aanbid word nie

• Openbaring 22:8-9

8 “En dit is ek, Johannes, wat dit gesien en gehoor het; en toe ek dit

gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die

voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het.

9 Toe sê hy vir my: Moenie! want ek is ‘n mededienskneg van jou en

van jou broeders, die profete, en van hulle wat die woorde van

hierdie boek bewaar. Aanbid God.”

Hierin vind ons dus ‘n baie duidelike punt van verskil tussen Jesus en die

engele. TToe die THERE Tse dissipels voor die THere TJesus neergeval het en

Hom aanbid het toe het Hy hulle nie verbied nie want Hy is ook God. Dus

daar is ‘n groot verskil tussen Jesus en die engele.

3.6. Daar is verskillende range van engele, maar hulle is almal aan

Jesus Christus onderworpe

• Judas :9

9 “Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd

was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering

durf uitspreek nie, maar het gesê: Die HERE bestraf jou!”

Nou net so terloops, laat ek dit net vir u vinnig sê, die van u wat dit natuurlik

nie weet nie: U weet natuurlik toe Moses gesterwe het sê dit daar in

Deuteronómium dat God vir Moses begrawe het want God wou nie gehad

het dat Israel moes weet waar Moses begrawe was nie want hulle sou

natuurlik van Moses ‘n afgod gemaak het. Hulle sou hom natuurlik gaan

opgrawe het en sy lyk gebalsem het en van hom ‘n verskriklike afgod

gemaak het.

So, volgens Judas sien ons nou dat God het vir Mígael, dis een van die

ander aartsengele, gestuur om Moses se liggaam te vat en hom te

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!