03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Jesus in Nasaret

In Násaret was daar nog ‘n aanslag op sy lewe deur Hom van die krans af

te probeer gooi. (Luk 4:29)

• Jesus en die Storms op die meer

Die twee storms op die meer was ander pogings. Onthou u die een geval

toe die Here Jesus aan die slaap was op die kussings agter in die boot en

sy dissipels Hom naderhand kom wakker maak en sê HERE, gee U nie om

dat ons vergaan nie? Toe staan Hy op, bestraf die storm en dadelik het die

wind gaan lê en die see het kalm geword.

• Jesus en die Kruis

Uiteindelik was die Kruis bereik en die graf was verseël; die wagte was

opgestel maar God het Hom uit die dode opgewek. En nou, soos nog ‘n

Joas, is Hy gesete en wag nou verder, (Heb 10:12,13) weggesteek in die

Huis van God in die hoogte en die lede van die ‘een liggaam’ is daar saam

met Hom verborge (Kol 3:1-3) soos nog ‘n ander Joseba en hulle staan uit

om van sy koms te getuig, soos ‘n ander Jójada.(2 Kron 23:3)

Nou, hierdie inval (Irruption) van die ‘gevalle engele’ (seuns van God) was

die eerste poging en dit was teen die ganse menslike geslag gerig. Met die

roeping van Abraham, was hy en sy saad aangeval. Toe Dawid as koning

gekroon is, was sy koninklike saad weer die skyf. En toe die ‘Saad van die

vrou’ met die Here Jesus in die volheid van tyd gekom het, het die storm in

al sy woede op Hom losgebars.

In hierdie dae waarin ons nou leef, het ons by die klimaks van die eeue

gekom. Die bose stroom wat soos ‘n kronkelende slang sy weg deur die

millenniums deurgevleg het, het nog glad nie opgedroog nie. Mígael en sy

engele moet nog die finale stryd stry teen die draak en sy engele (Open

12:7).

Die nasate van hierdie gevalle engele en van Satan self staan aan die spits

van die Antichris magte wat hulself nou gereed maak vir die finale slag om

die Christendom uit te wis. Hou u oë oop en u sal sien wie vír Christus

onder die geledere van nasies is en wie teen Hom. Pasop dat u nie mislei

word nie: “Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê” (Matt 24:25). Dit is die

woorde van ons Here Jesus self.

• Openbaring 12:7-9

Ek lees vir u weer Open 12:7-9 en onthou dit is nie maar sommer net

beeldspraak nie. Dit is nie sommer net figuurlike terme wat hier gebruik

word nie. Hierdie dinge is werklike tonele wat vir ons beskrywe word.

71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!