03.05.2013 Views

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

Laai boek af : PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Númeri 24:1

1 “TOE Bíleam sien dat dit goed was in die oë van die HERE om

Israel te seën, het hy hom nie soos die vorige kere tot towery

gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai.”

Hierdie man Bíleam was ‘n waarsêer en hy was ‘n towenaar en daarom het

Balak hom laat roep om Israel te vervloek maar God het hom net nie

toegelaat om dit te doen nie. Instede van towerspreuke het die HERE net

die suiwer Woord van die HERE oor Bíleam se lippe laat kom. Wanneer

daar dus van Satan gepraat word as ‘n ‘slang’ dan is dit net by wyse van

implikasie. Dit beteken net so min ‘n slang as wanneer Dan so genoem

word (Gén 49:17) of ‘n dier wanneer Nero ‘n leeu (2 Tim 4:17) en Herodes

‘n jakkals (Luk 13:32) genoem word of wanneer Juda ‘n jong leeu genoem

word. (Gén 49:9) Dit is dieselfde as wanneer die leerstelling van die

Fariseërs suurdeeg genoem word. (Matt 16:6) Dit wys maar net simbolies

op die ware en werklike betekenis van dit wat bedoel word.

Wanneer dit in Gén 3:15 gesê word: “jy sal hom in die hakskeen byt”, dan

beteken dit ver meer as net die letterlike. Dit voorspel die aller plegtigste

gebeurtenisse in verband met die dure prys wat die Saad van die vrou,

naamlik Christus, sou betaal om Satan uiteindelik te oorwin en te vernietig,

wat weer voorgestel word deur, “Hý sal jou die kop vermorsel”.

Dit was juis deur die dood van Christus dat hy wat die mag oor die dood

bekom het, self vernietig sou word; waardeur al sy planne en mag tot ‘n

einde gebring sou word en sy werke vernietig word. (Heb 2:14; 1 Joh 3:8;

Open 20:1-3,10)

• Génesis 3:13-15

13 “Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen?

En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.

14 Toe sê die HERE God aan die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy

vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik

moet jy seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe.

15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou

saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in

die hakskeen byt.”

Watter letterlike woorde kon hierdie letterlike feite beter uitbring as juis

hierdie beeldspraak? U moet net sien wat dit sê anders weet u dalk nie wat

ek bedoel nadat Adam en Eva gesondig het deur aan God ongehoorsaam

te wees nie. Dit is presies dieselfde met die ander figuurlike taal in Gén

3:14 naamlik: “Op jou buik moet jy seil”.

95

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!