11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sakemanne in Springbok

stel voorbeeld

Namakwa Kletz het toevallig in Februarie 2012 in Springbok

opgelet hoe Xanadu Kwekery, onder die brug in die rigting van

Simonsig, die sypaadjie skoonmaak.

Baie inwoners was beindruk met die groot, sigbare verandering.

By navraag het dit geblyk dat dit die inisiatief was van

mnr. Kas Huishamen, prokureur en eienaar van Seeff

agentskap, wat besluit het die vuillis langs die pad steek hom

dwars in die krop en die bul by die horings gepak het.

Die wyksraadlid, me. Van Dyk, wil net haar waardering uitspreek.

Elke positiewe bydrae om ons dorp skoon te kry, word werklik

waardeer. En veral inisiatiewe en `n voorbeeld soos hierdie, word

hoog op prys gestel. Voorwaar `n voorbeeld.

Kas Huishamen en die dames (Jessica Groenewald (l), June

Klasse (m) en Elzette Kennedy (r) wat in sy agentskap (Seeff)

werksaam is �0277123168

Nog `n inwoner wat al vir jare betrokke is om die munisipaliteit se

hand te neem en die dorp te help skoonmaak, is mnr. Jopie

Kotze van Springbok Lodge & Restaurant.

Of oom Jopie, soos alombekend.

Hy sorg elke jaar dat die gedeelte voor die ou dogterskoshuis ,

Huis Bergop, skoongemaak word. NamaKhoi Munisipaliteit spreek

hul dank uit vir insette soos hierdie.

As elke huiseienaar en besigheid net voor en om sy eie eiendom

en sypaadjie skoonmaak, gaan ons binnekort `n groot verandering

in ons dorp sien.

Springbok Lodge & Restaurant �+27(0) 27 712 1321.

Nog `n besigheid wat uitstaan in terme van sy skoon voorkoms en

netjiese sypaadjies, is Botes & Kennedy Manyano

(ingenieursmaatskappy).

Hannes van der Merwe (CEO), maak seker hul besigheid lei met

`n voorbeeld.

As elkeen sy eie sypaadjie in stand hou

en versorg, dink net hoe `n groot verskil

gaan dit in elke dorp maak.

13

Botes & Kennedy

Manyano

Springbok Head Office:

� +27-27-71-2 1144

Vanessa de Klerk

Northern Cape:

� +27-27-71-2 1144

WD van Dyk

Western Cape:

� +27-21-975 4822

Anne Elliot

Namibia:

� +264-64-463 693/6

CARPENTER LEARNERSHIPS

Botes & Kennedy Manyano is op soek na 12 matrikulante wat

belang stel in „n leerlingskap in Carpentry.

Interne aansoeke sal voorkeur geniet.

Minimum Vereistes:

-Matriek met Wiskunde

„n Volledige Curriculum Vitae met gesertifiseerde afskrifte van sertifikate kan

gestuur word aan:

Die Personeelkantore, Botes & Kennedy Manyano

Vir aandag: Clyde Cloete

� : 027 712 1144

Faks : 086 763 8694 of 027 718 1925

E- Pos: clydec@botken.co.za

Sluitingsdatum 30 Maart 2012

Xanadu Kwekery

SPRINGBOK TUINDIENSTE HET DIE OPLOSSING!

Springbok Tuindienste beskik oor die regte gif wat benodig word vir die

beheer van alle breëblaaronkruid op stoepe en plaveisel. Gif beskikbaar by

KoÖperasies en winkels is nie altyd effektief nie en kos onnodig geld. Ons

beskik ook oor die regte gif vir die beheer van alle miere , muskiete , vlieë,

sowel as skerpioene. Gif kan ook binneshuis gespuit word en het geen reuk

nie en is veilig vir mens en dier. Bg gifstowwe is ‟n mengsel wat gemeng

word deur spesialiste en kan nie by winkels aangekoop word nie. Kontak

ons gerus vir verdere inligting of kwotasie en ons sal self u perseel besoek

en die gif spuit.� 02771 81087

PRODUKTE EN RESULTATE GEWAARBORG 13

13

14

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!