11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Catharine‟s Heart Craft Centre,

Hondeklip Bay

Hondeklip Bay is a fishing village on the Northwest Coast of South

Africa. It has approximately 620 inhabitants, most of which are

part of the Nama-Khoi people group.

Karen Engelbrecht and her husband arrived in Hondeklip Bay in

October 2009 for a sabbatical. Two years later they are still there

and planning on staying for at least another five years. Their

hearts were touched by the plight of the people in the region and

especially by the challenges faced by women and children.

The Namaqualand is severely depressed economically.

Unemployment has become endemic; there are very few jobs

available in the smaller towns. Fishing is no longer profitable and

most of the diamond mines have closed down. Unemployment for

women in most of the towns in this region is above 95%. This is

due to the scarcity of jobs, but also because very few of them

have no vocational or academic training.

This leaves them in a very vulnerable position as they are

dependent upon government grants, help from other humanitarian

bodies or friends and relatives. Very often they are exploited by

men who use and abuse them, but to whom they cannot stand up

because they are dependent upon them financially.

With this in mind Karen established Catherine‟s Heart Craft

Centre, a basic skills training centre, with the purpose of restoring

self-esteem, by assisting these individuals discover their talents

and to develop them to enable them to become independent,

financially and emotionally. Basic skills training, from sewing and

embroidery to painting is offered at the training centre. This is

very strongly based on the development of a trust relationship with

each individual and positive reinforcement of confidence, as skills

are mastered and goals reached. Financial independence is

encouraged, for each item that is produced and sold, a

percentage is retained to replenish materials and tools and the

rest goes to the individual. This is an important motivator as it

encourages personal responsibility and productivity, as well as

being a tangible promise of hope for a better future.

Over the past ten months 54 women have been trained in one or

more basic skill. The training centre/workshop is active

approximately six days a week. It has been an awesome

experience to see women discover themselves and their gifts and

to see them become adventurous at trying their hands at skills

they never imagined they could master. They now have the

confidence to say „I can‟ instead of „I can‟t‟!

Trans Hex has been working in this and other communities to

assist local people towards starting businesses. What they saw at

Catharine‟s Heart was a group of women being trained and

assisted to do exactly that.

To assist the women of the Honde Klip Bay community who are

involved in the centre reach their goals; Trans Hex has donated

two new sewing machines, an overlocker, scissors, rotary cutters,

cutting boards, fabric and thread to the training centre.

Hondeklipbaai SAPD dalk betrokke in

Smokkelhuis?

Volgens `n bron wat reeds verskeie klagtes gelê het oor `n

smokkelhuis se bedrywighede in Hondeklipbaai, wil dit amper

voorkom asof die plaaslike polisie in Hondeklipbaai dalk nie ferm

optrede verleen nie.Die probleem bestaan reeds 3 jaar en is op `n

spits gedryf, toe die informant op 26/2/2012 deur `n lid van die

SAPD gedreig is met arrestasie, omdat hy hul gebrek aan optrede

na Springbok verkla het.

Intussen verjaag die bedrywighede in die huis-dronkneste en

lawaai- die besoekende toeriste. Toerisme is die basiese bron van

inkomste in Hondeklipbaai.

Kolonel Hender van Springbok het aangedui dat hy die saak

daadwerklik gaan laat ondersoek en aanspreek.Geen van die

vorige klagtes oor die smokkelhuis in Hondeklipbaai is klaarblyklik

al deurgegee aan kol. Hender nie.Daar gaan `n amptelike

ondersoek gedoen word en die bron onderneem om amptelik `n

klag te lê teen die SAPD lid wat hom gedreig het. Hy sê, hy voel

dat die SAPD daar is om die publiek te beskerm en sulke optrede is

onaanvaarbaar.

SKOOLHOOF RUS NA 37

JARE DIENS ►

Die skoolhoof van Soebatsfontein NGK

Primêre Skool, het na 37 jaar diens as

skoolhoof, besluit om af te tree en te gaan

“rus”.

Die plaaslike gemeenskappie, hoofde en

die kringbestuurder van kring 4 het einde

van verlede jaar afskeid geneem van mnr.

Lesley Brandt, na soveel vrugtevolle jare

as onderwysman.

Brandt het in 1974 as „n 25-jarige leerkrag

na die plekkie gegaan en nooit weer terug

gekyk nie, tot sy aftrede einde van

verlede jaar.Dit was nie maklike jare by

hierdie plekkie nie, maar tog het hy en sy

oorlede vrou(in 2005 gesterf) byna vir vier

dekades die gmeenskappie gedien.

“Die gemeenskap se nood en behoefte

was groter as my eie belange daarom het

ek so lank hier gebly.Al wat nou oorbly, is

die stilte en verlange na die

Soebatsfonteiners,” vertel hy sag aan

Eland Nuus.

By die twee-man skool was dit maar „n

stuggle van „n ander aard het Brandt

vertel. Geen koshuis en geen luukshede

soos op ander dorpe nie.Buitendien moes

die tweekamer skooltjie gebruik word as

„n kerk ook.

Die ander skool was beter daaraan toe

met „n koshuis en al.Dit het later vir 20

jaar leeg en ongebruik gestaan toe dit

gesluit het, weens die verminderde getalle

van blanke leerders.Brandt het vir jare

geveg om toegang tot die skool te kry,

maar alles was puur verniet.

In 2003 het die Namakwa Nasionale Park

net die skoolgebou, sonder die koshuis,

gekoop en dit is toe tot die beskikking van

die bruin gemeenskap gemaak.Hiervoor

is hy baie dankbaar, want dit was hoedat

SANPARKE die gemeenskappie aan die

hand gevat het.

En toe af kon die onderwys op die plekkie

vinniger vorentoe beweeg.Die leerders

wissel jaarliks, maar is gemiddeld so 60.

Dit is multi-graad onderrig, maar vir jare

het die oud-skoolhoof dit met liefde vir die

saak gedoen.Hy was alles en almal, van

herder, sieketrooster, raadgewer, afrigter

tot raadgewer, die happy lot.

Brandt het sy onderwysdiploma(derde

jaar) aan die destydse Bellville Opleidings

Kollege (BOK) behaal en sy eerste twee

jaar in Bishop Lavis onderwys gedoen.

Hy het twee kinders en hou hom tans

besig “met die natuur en bietjie musiek,”

soos hy dit stel.Maar hy is nie seker wat

om te doen nie, indien die

Soebatsfonteiners hom eendag kom

soebat om weer voor te vat. ( Isaac Cloete)

Wil jy nou meer?

`n Anonieme bron het aangedui dat

smokkelaars klaarblyklik perde en

donkies in die Bergsig, Vaalwater &

Nababeep area gebruik om hul

voorraad dagga en dwelms te vervoer.

Die bron sê, die smokelaars sê,

die SAPD stop / ondersoek nie die

perde nie.Dwelmmisbruik is `n groot

probleem onder ons plaaslike

inwoners. Meld asb.misdaad aan.

15

Mnr. Lesley Brandt

DERTIG JAAR DIENS

VIR NAMA KHOI-

PERSONEELLID

Die hoof van die Interne Oudit

Afdeling van die Nama Khoi

munisipaliteit op Springbok is

onlangs met „n groot ruiker

beloon, omdat sy dertig jaar

goue diens agter haar rug het.

Mev. Anna-Marie Beukes, het

op 1 Februarie 1982, in die

finansiële afdeling by die

destydse Springbok

munisipaliteit begin werk.

En sedertdien het sy nie

teruggekyk nie.

In September 2007 het sy die

huidige Interne Oudit Afdeling

(en Oudit Komitee) tot stand

gebring. “Ten spyte van (te) min

personeel handhaaf ons streng

etiese dissipline en probeer hou

ons by die voorgeskrewe

wetgewing”, het sy gesê.

Beukes se werk is vir haar baie

interessant en tans geniet sy dit

nog.Intussen sien sy uit na die

dag wanneer haar eenheid ten

volle beman gaan wees.

Mnr.Russel Hartley (Hoof:

Behuising en Plaaslike

Ekonomiese Ontwikkeling

(LED)) het Vrydag 03.02.12, die

ruiker aan haar oorhandig en

haar bedank vir haar ywerige

bydrae aan die munisipaliteit.

Vir GOEIE DIENS en die

laagste pryse in

boumateriaal, besoek

Buildit

Springbok

15

15

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!