11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Goudvissies in dié bakke

dalk gou taboe

Is jy ’n aanhanger van die ronde, deursigtige visbak met ’n

klein goudvissie daarin?

As die nasionale raad van dierebeskermingsverenigings

(NRDB) sy sin kry, sal dié klein vreugde jou dalk nie meer

lank beskore wees nie.

“Dit is (tans) nie teen die wet nie, maar ons is daarteen gekant,”

het Andries Venter, ’n senior NRDB-inspekteur, gesê.

Die NRDB het ’n petisie op sy webblad begin om mense te

verbied om visse in klein, ronde visbakke aan te hou. Die

vernaamste redes wat hulle vir dié stap aanvoer, is dat sulke

visbakke nie genoeg lug toelaat nie.

“Ons hoop om einde vanjaar ’n beleid aan die minister (van

omgewingsake) voor te lê sodat dit verbied of gereguleer kan

word.” Marelize Potgieter

Witness Protection Programme

" D o n ' t g o

a r o u n d s a y i n g

t h e w o r l d o w e s

y o u a l i v i n g .

T h e w o r l d

o w e s y o u

n o t h i n g . I t w a s

h e r e f i r s t . "

Algemene Pitkos

Vreemde Feite

Wêreld se eerste baster-haai ontdek

Sydney – Australiese wetenskaplikes het Dinsdag die ontdekking van twee

verskillende haaispesies wat gepaar het, verwelkom.

Dit is iets wat nog nooit vantevore gesien is nie en kan haaie op die lange duur

help om beter in warm oseane te oorleef.

Die hoofnavorser, Jess Morgan, het gesê die paring van die Australiese swartvinrifhaai

met sy internasionale ekwivalent, die algemene swartvin-rifhaai, was „n

ongehoorde ontdekking, met gevolge vir die hele haai-populasie.

“Dis is baie verrassend, want niemand het al ooit baster-haaie gesien nie. Dit is nie

„n algemene verskynsel nie,” het Morgan, van die Universiteit van Queensland,

gesê.

“Hiedie is evolusie in aksie.”

Die ontdekking is gemaak tydens werk wat op die Australiese ooskus gedoen is.

Die Australiese swartvin-rifhaai is effens kleiner as sy internasionale ekwivalent en

kan slegs in tropiese water leef, maar die bastervorm is 2 000 km van die kus

gevind, wat beteken dit kan aanpas in die oseaan se temperature.

“As dit effektief met die algemene spesies paar kan dit verder suid beweeg na

koeler water,” het Morgan gesê.

Pas ontdekte slang bedreig

Matilda, ‟n horingsman-adder, is so pas ontdek, maar sy en haar soort word reeds

as kritiek bedreig bestempel.

Dié spesie, genaamd Atheris matildae, kom diep in ‟n woud in Tanzanië voor.

Die navorsers wat dit ontdek het, hou die gebied geheim om die slange uit die

kloue van onwettige troeteldierversamelaars en ander nuuskieriges te hou, omdat

die bevolking klein en kwesbaar is.

Dr. Tim Davenport, direkteur van die Natuurlewe-bewaringsvereniging (WCS) in

Tanzanië en mede-ontdekker van die slang, het die spesie na sy dogter, Matilda,

genoem.

Volgens ‟n verklaring van WCS is die habitat van Matilda net ‟n paar vierkante

kilometer en die gebied is reeds kwesbaar weens bosboubedrywighede en

steenkoolmyne.

Die onwettige handel in diere is een van die grootste bedreigings vir talle spesies

ter wêreld, nie net reptiele nie, het die WCS gesê.

Davenport het gesê daar is met ‟n klein telingsprogram begin in ‟n poging om die

getalle van die horingsman-adder te verhoog.

Dié adder is sowat 60 cm lank en het horingagtige skubbe bokant die oë.

3

3

3

33 3

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!