11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hatched, matched and dispatched / Geboortes, huwelike en sterfgevalle

Tiaan en Chantell de Jager op hul troudag.

17/12/2011 (Grootmist)

Chris en Linda de Jager (links agter) Jean en

Marie Frazer – regs agter

◄ Estelle van der Westhuizen

(Springbok)

Baie geluk met 40ste

verjaarsdag!

4/02/2012

The walls we build

around us to keep

out the sadness

also keep out the

joy.

Strooijonkers: Wian van Dyk (l) en Wayne Alberts

(r).Tiaan de Jager- bruidegom in middel.

Jeanie Lombard Wiese

met aanstelling as

finansiële bestuurder,

Boland Kollege.

Jeanie was `n leerling

aan Hoërskool

Namakwaland,

Springbok.

Haar ma, Mientjie

Lombard is steeds in

Springbok omgewing.

Mélonie Dumas-FB

Die platteland bly maar

dit beste!! Lindie het 3

weke terug een van

haar poppe in Spar

(Springbok) se trollies

vergeet. Iemand het dit

raakgesien en die

poppie gebêre, tot

hulle ons weer sien.

Priceless!

◄ Mélonie & Lindie

Shirley & Steve Greer -45 jaar getroud!

Hulle het voorheen in Kleinzee gewoon.

Joha van Dyk

27/02

Baie geluk met

jou verjaarsdag!

Harm Burger ►

(Springbok)

Baie geluk met jou verjaarsdag!

26/02/2012

Baie geluk aan Ockie &

Trish Conradie met hul

40ste huweliksherdenking

(19/2).

Hulle woon tans in Port

Owen, vroeër Kleinzee.

31

Grootmist kerkie, buite Kleinzee

� Paul Bekkies Coetzee

Bekende van Alexanderbaai

31/1/2012

� Henry Klasse

8 Januarie 2012

31

�Oom

Corneels van

Niekerk

Sterkte aan alle

familie en

vriende van

Oom Corneels

van Niekerk,

vroeër van

Kamieskroon

en die laaste

jare Springbok.

Arno van Zyl

(Springbok)

25/2/2012

Baie geluk met die verjaarsdag!

Harm neem ongelooflike

mooi foto`s.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!