11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Regstelling: Stefan Coetzee presteer op sportveld (ma-

Santie Jansen Coetzee) Rekord op 90m hekkies - was

15.5. Stefan doen 14.6!

Hy was by die Namakwaland byeenkoms - 1ste met

300m hekkies, 100m hekkies & spiesgooi.

Baie geluk met die prestasie!

Primêre Skool Springbok hou kleurvol atletiek!

Ons is almal wenners!

32

▲ Daar is altyd `n oplossing vir `n probleem…

GRIEKWAS WEN VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD TEEN BOLAND

Isaac Cloete

Die Springbok Sportgrond was Saterdag „n fees van kleure, braaivleisgeure, sambrele en jolligheid tydens die vriendskaplike wedstryd tussen

Regent Boland en GWK Griekwas.

Dit was feitlik „n perfekte dag vir rugby, met „n ligte briesie uit die weste wat lafenis teen die herssonnetjie verskaf het.

Aanvanklik het die twee spanne goed teenoor mekaar opgeweeg en die groot skare het in spanning gewag vir die eerste punte.Griekwas was meer

doelgerig en het die Boland met hulle fisiese voorspelers aangevat.

Boland het goeie aanvalle op Griekwas se doellyn geloods, maar weens „n gebrek aan afronding kon hulle nie deurdring nie.

Rustyd het Griekwas reeds met 15 – 3 voorgeloop. In die tweede helfte het Boland met sprankelende rugby vorendag gekom en dit het die skare op

hul voete gehad. Hulle het twee vinnige en pragtige doele aangeteken en skielik was die telling 20-20.

Na die laaste waterbreek was dit asof Griekwas uit hulle agtermiddagslapie wakker geskrik het. Hulle het toe die spel dikteer en hulle voorspelers

goed ingespan om die Boland tot oorgawe te dwing.

In die laaste sowat vyftien minute het hulle nog 24 punte bygevoeg om met 44-20 te wen.Neil Papier(skrumskakel) en Ricardo Croy(losskakel) het

goed gespeel vir die besoekers. Vir Griekwas het die senter Jean Stemmet, uitstekend gevaar as hy aan die bal geraak het.Hul kaptein, Ligtoring

Landman, was ook goud werd vir die Noord-Kaapse span.

Dit was „n baie skoon wedstryd, wat in „n baie goeie gees gespeel was. Na die 80 minute het beide spanne openlik met die toeskouers gemeng en

blad geskud.Mnr.Dawie Groenewald en Montie Engelbrecht(SARU bestuurslede) was baie tevrede met die verloop van die naweek se reëlings van

die wedstryd.

Volgens Groenewald beoog hulle om die WP volgende jaar na Springbok te bring.Hy het ook gesê dat hy nie „n rede sien waarom die Bulle nie

soortgelyke wedstryde teen Griekwas op Springbok kan speel nie.

“Ek is baie trots op Griekwas wat baie geld en groot opofferings moes maak om die wedstryd te laat plaasvind vir die mense van Namakwaland.”

Puntemakers:

Griekwas 44 (15): Drieë: Jean Stemmet (2), Eugene Butterworth, Marnus

Schoeman, Lolo Waka, Jacques Coetzee, Strafdrie. Doelskoppe: Marnitz

Boshoff, Rudi Vogt (2). Strafdoel: Boshoff.

Boland 20 (3): Drieë: Neil Papier, Thor Halvorsen. Doelskoppe: Ricardo Croy (2). Strafdoele: Croy (2)

Bie op voorbladfoto- geraam met handtekeninge van

Griekwas t.b.v. Kempen Claassen- sien bl. 20

☻Vrydagmiddag het Griekwas „n rugbykliniek op die sportveld van Hoërskool Namakwaland gehou, waar tientalle jong spelers teenwoordig

was.Hulle het Sondag na Kleinsee vertrek vir hulle jaarlkikse oefenkamp om voor te berei vir die nuwe rugbyseisoen.

32

23 26

27

31

27

27

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!