11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PSS INTERHUIS ATLETIEK

Springbok

Op Vrydag 2012-02-03 om half 7 het PSS se interhuis atletiekbyeenkoms

afgeskop. Die 2 spanne, die Steenbokke en die Klipbokke het elkeen die

geleentheid gekry om om die baan te stap. Die temas was,

Spietkops(Steenbokke) en 101 Dalmations(Klipbokke). Die Klipbokke is

met die klanke van “Who let the dogs out”, vergesel van „n rêrige

Dalmation om die baan gestap. Die Steenbokke het met die geloei van

sirenes, vergesel van „n spietkop om die baan gestap. Die spanne het

baie moeite gedoen en die pawiljoene en dirigente het pragtig gelyk.

Deelname was baie goed, selfs die kleuters van Wielie Walie en ook die

voorskoolse kinders van Bambi het hul kans gehad om deel te neem. Ons

weet nie wie van die kinders of die mammas en pappas wat by die

eindstreep gestaan het, dit die meeste geniet het nie.

Daar was deurlopend baie goeie atletiek te sien. Drie leerders het rekords

gebreek. Winston Du Plessis (hoogspring S o/13), Wiandi van der Merwe

(Hoogspring D 0/10) en Cameron Simon (80m en 100m S0/10). Die 2

hoogspring items se vorige rekords is onderskeidelik in 1975 & 1987

opgestel .

Die heel dag lank was dit net skreeuende Klippies en Steentjies! Elkeen

het hier sy beste gegee om uiteindelik die bekers te wen.

Na afloop van „n spannende aflos, het die prysuitdeling plaasgevind.

Die Klipbokke het hierdie jaar skoonskip gemaak. Hulle het al 3 die

bekers ontvang, die Beste Pawiljoen, die Beste Deelname en ook die

algehele spanbeker. Dit was groot vreugde, aangesien die Klipbokke

lanklaas die eer gehad het. Baie geluk Klippies!

Die Victrix en Victor Ludorum vir 2012 is:

Jnr. Victrix - Kaylene Cloete Jnr. Victor – Cameron Simon

Snr. Victrix - Marli Carstens Snr. Victor – Devan

Pietersen

PSS se onderwysers en leerlinge, asook alle ouers, baanbeamptes, OOV

lede en borge word bedank vir „n heerlike dag van georganiseerde

atletiek.

(Yolanda Nagel Jansen)

Pella Rooms Katoliek Primêr hou Visie &

Missie dag

Pella Rooms

Katoliek Primêr

hou Visie & Missie

dag

(21-02-2012 )

Die dag is begin met Hl. Mis –

Vr A .Osborne in Pella Katedraal.

Tema: Climb till your dreams

come true.

Ouers, opvoeders, leerders, SBL, Etoskomitee,

Hope 4 Life, Kommunie

bedienaars, Polisie en Oog-op-die-kind,

het saamgewerk om die dag 'n sukses

te maak.

Gassprekers: J. Christiaan (Hope4Life) ;

Me L. van Rooyen (Polisie), Mev M.

April (SBL); Mev K. Witbooi

(Isolobantwana - Oog...); S. April

(Kommunie bedienaar en Raadslid -

Khai-Ma)

Liturgiese dansers o.l.v. Me A Jaar het

die lied You raise me up opgevoer.

Die dag is afgesluit met die Nasionale

Volkslied en daarna is verversings

bedien. Mooi so, Pella!

(Stephanus April –DA raadslid)

Riaan Genis laat waai

Die Lodorum wenners ▼

▲Mnr.Johan Sadie,

waarnemende hoof, hard

aan die werk

Jandre Genis (r) wys wat in hom

steek

Sien ook bladsy 32

14

▲Elana Coetzee wen

die gewigstoot

▲Emma & Janca

verteenwoordig Wielie Walie

Juf.Magaret Mostert

& Lill du Toit

I don't know the key to success, but the

key to failure is trying to please 14

everybody.

~Bill Cosby

14

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!