11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat sê die Arbeidswet?

WERKGEWER – WERKNEMER –

WETGEWING

Waar hierdie 3 W`s in harmonie saamleef in die werksplek, is daar

werksvrede en produktiewe werksuitsette. Ongelukkig lewe ons nie

in 'n perfekte samelewing en vernaamlik in die werksplek waar

Werkgewer wins ge-orienteerd en Werknemer remunerasie georienteerd

is , veroorsaak die verskillende hoeke waaruit die partye

kom, heel dikwels ernstige konflik wat die Regters, KVBA

Kommissarisse , Dept. Arbeid Inspekteurs, Arbeidskundiges ,

Prokureurs en Vakverbonde - inwerk hou!

“Act in haste and repent at the CCMA” – is 'n uiters waar gesegde

wanneer werkgewers, dikwels in frustrasie, werknemers “fire”, skel

of selfs aanrand en dan swaar betaal in tyd en geld vir 'n onbesonne

oomblik wat met proseduregtelike en substantiefregtelik korrekte

dissiplinering , heel moontlik vermy kon gewees het!

Waar mense skouer skuur is daar maar meestal geleendheid vir

konflik en daarom moet die situasie bestuur word, deur regstegnies

korrekte prosesse in plek te hê en soos volg uit te voer:-

Tel tot tien - Tel weer tot tien - daar is nie kortpaaie!

Sorg dat daar tussen jou en jou werknemer 'n skriftelike,

wedersyns regverdige en konsensuel getekende werkskontrak

in plek gestel is

Dra sorg dat jy 'n aandiens register/Klokstelsel in plek het en

dat oortyd/korttyd bestuur word.

Betaal die ooreengekome renunerasie en voorsien maandeliks/

weekliks, aan al jou werknemers 'n betaalstaat waarin salaris

en alle aftrekkings gereflekteer word

Plaas 'n regverdige Dissiplinêre en griewe prosedure/

gedragskode in plek

Maak seker dat elke werknemer 'n kopie/insae tot 'n kopie het

en dat hulle die prosedures en korrektiewe sanksies/aksies

verstaan - normaalweg saamgevat in 'n riglyn dokument

Besluit dan dat werkgewer en werknemer mekaar nodig het en

pas die kodes toe met korrektiewe /remedierende gevolgseffek

en nie met ontslag as enigste doelwit!

Ooglopend afhangend van die aard en erns van die

werksplekoortreding /gedragsafwyking, moet daar gelet word op die

progressiewe/remedierende aard van waarskuwings. Byvoorbeeld

om nie betyds vir diens aan te meld nie, sal die dissiplinêre

kode/riglyn ʼn aanduiding gee van watter sanksie toegepas behoort

te word bv ʼn mondelinge waarskuwing vir die eerste, ʼn skriftelike

waarskuwing en ʼn finale skriftelike waarskuwing vir die derde

oortreding ensovoorts.

Ek beklemtoon – die oogmerk van enige dissiplinere aksie is nie

net om te dien as sanksie nie, maar ook om te dien as ʼn

instrument ten einde gedrag te verbeter. By herhaling of meer

ernstige oortredings bv. diefstal sal ʼn meer ernstige sanksie van

toepassing wees. aanvaarbare tydperk vir waarskuwings is

gewoonlik 3 maande vir ʼn mondelingse, ses maande vir ʼn skriftelike

en ʼn periode van tussen 9 en 12 maande vir ʼn finale

waarskuwing.Waarskuwings moet nie van lêer verwyder word nie,

daar die Arbeidshof/CCMA in onlangse uitsprake beslis het dat

selfs 2 jaar oue waarskuwings gebruik kan word waar 'n tendens

bewys wil word.

Lw, werknemers hoef nie waarskuwings te teken, maar laat dan 'n

getuie teken as bewys van die feit dat die waarskuwing gegee was.

Werknemer het 'n reg op inhuise verteenwoordiging en 'n reg op

privaatheid wanneer die waarskuwingsaksie uitgevoer word.

Volgende maand hanteer ons ontslag weens

werksplekoortredings / kapasiteit / oortolligheid / afleggings.

Partye kan my gerus kontak by wagnbietjiefne@gmail.com met

arbeids / werksplek ge-orienteerde vrae/probleme, dan behartig ons

gemeenskaplike antwoorde in opvolgende Kletze

– Groetnis, Francois

We are what we repeatedly do. Excellence,

therefore, is not an act, but a habit.~Aristotle

“Project Reclaim”

Hangende kriminele klagtes teen ANC 17 leiers

Verklarings in die DA se besit openbaar dat die ANC besig is met „n

gekoördineerde omkoop veldtog om DA raadslede van DA beheerde

munisipaliteite te verlei. Volgens die nuwe bewyse is die mate van die ANC se

“Project Reclaim” groter as wat aanvanklik gedink was.

Die bestaan van “Project Reclaim” het laat verlede jaar aan die lig gekom na

„n ses-maande lange DA ondersoek. Die omkoop poging is ontdek om DA

raadslede te oortuig om die DA vir die ANC te verlaat, asook om

tussenverkiesings in verskeie plaaslike rade af te forseer.

Die bewyse wat gely het tot verlede week se oorlopery van `n vorige DA

raadslid in Theewaterskloof, Catharine Booysen-Nefdt, skilder „n prentjie van

„n desperate ANC wat enige iets sal doen, insluitend die wet oortree om „n

bietjie verlore grond terug te wen in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap.

Verklarings wat deur raadslede gemaak is, is die volgende:

Die ANC probeer om DA raadslede om te koop om na die ANC oor

te loop

Aanbiedinge het gewissel van kontant, leierskapposisies in die raad

en werksgeleenthede in die munisipaliteit vir raadslede en familie

Vlugte en akkommodasie vir geteikende raadslede was deur die

ANC betaal in „n poging om raadslede te oortuig om besprekings met

hoë lede aan te gaan, insluitend die ANC Wes-Kaapse voorsitter,

Marius Fransman.

Verskeie verklarings is in hierdie opsig ontvang.

Die DA beplan om verdere kriminele klagtes aanhangig te maak in verband

met die ANC se “Project Reclaim” wanneer alle bewyse bymekaar gemaak is.

Die DA se nommer een fokus bly om geleenthede vir al die mense van die

Wes-Kaap te lewer. Die DA sal hierdie ondermynende pogings van die ANC

oorwin. (Dr. ALLEN GROOTBOOM, LPW DA NOORD-KAAP)

W omen i n M i n i n g

Louisa Brock –Moore grew up in

Mershia Joseph was born in

Cape Town where she obtained

Springbok but now considers herself a

her Secretarial Diploma through

Richtersvelder living in Lekkersing.

Todds Commercial in 1989.

She is a single parent to her 9 year

In 1994 she married Colin Moore

old son.Mershia matriculated in 1995

and moved to Oranjemund.

at Steinkopf High School and went on

Louisa joined Trans Hex as an

to study Marketing through Upington

Earthmoving Operator in 2003. She

College.

later joined the Emergency Team

Mershia joined Trans Hex in De Punt

and became a Safety

as an ABET Facilitator on a temporary

Representative.

basis. In 1995 she was offered a

Louisa was promoted to Safety

permanent position.

Officer, Bloeddrift and is enjoying

In 2007 Mershia was transferred to

her career.

Reuning and in 2009 she was

She has three children named

transferred to Baken, where she was

Eboney, Toelashka and Jody-Colin.

placed as a Trainee CCR Operator.

In her spare time Louisa enjoys

In August 2011 Mershia was

karaoke, bungee jumping and

appointed as CCR Operator.

collecting cactus plants.

Mershia enjoys her career and despite

Louisa and her family enjoy the

the challenges believes that women

quality of life the Namaqualand has

can be successful in a man‟s world.

to offer and don‟t see themselves

17

returning to Cape Town in a hurry

Raak betrokke in jou gemeenskap.

Meld misdaad aan.

17

17 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!