11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Some fast facts about Osteoporosis

* More than one-third of women over the age of 50 and nearly half of those

over age 70 are affected by this disease.

* Osteoporosis in men is on the increase, and one in five men will develop this

disease.

* In most cases the patient is 50-70 years old before osteoporosis is

diagnosed. It can, however, affect women and some men in their mid –

thirties or even earlier.

* Without appropriate preventative therapy, one out of every three White and

Asian post-menopausal women will have a spine fracture.

* A woman‟s risk of sustaining a hip fracture is equal to the combined risk of

developing breast, uterine and ovarian cancer.

* Up to 20% of hip fracture victims die within one year; 15-25% will require

institutionalisation and less than half will regain full functional capability,

* In developed countries (including SA), spinal osteoporosis is 6 times, and

hip fractures 2-3 times more common in women than men. Although less

common in blacks, osteoporosis occurs in all population groups and recent

evidence suggests that its prevalence is increasing.

* Although treatable, the prevention of osteoporosis is much more effective.

This requires an understanding of predictive factors so that the likelihood of

osteoporosis may be judged, an awareness of methods to measure bone

mass, knowledge of lifestyle adaptations and drugs available to prevent

further bone loss.

* Recent advances in treatment options have resulted in a 50-70% reduction

in the rate of osteoporotic fractures.

Ek dra die plakker op my voorkop met trots

Ek betaal „n duur prys vir my naïwiteit. Ek vertrou mense toe-oë. Soms kos dit

my. Enigiets van geld wat ek kwyt is, tot 'n verlies aan integriteit omdat mense

my woorde verdraai en hul eie stories na die tyd spin. Daarom dat vroulief

een keer gesê het party mense lees daardie plakkertjie op my voorkop.

“Watter een?” vra ek toe. “Ag skat, die enetjie waarop daar geskryf staan:

„sucker for punishment.‟” Ware woorde. Tog dink ek die plakker moet net daar

bly.

Iewers het ek die volgende spreuk gelees: “It‟s hapier to be sometimes

cheated than not to trust.” Paulus vat dit nog verder in 1 Korintiërs 13 as hy

skryf dat ons altyd die beste van mekaar moet glo. Hierdie is nie sentimentele

woorde waarmee ons vroom instem terwyl ons nogtans onlangse

internasionale navorsing oor Suid Afrika in stand hou wat bevind dat minder

as 20% mense mekaar vertrou nie. Ek wil nie so leef nie. Ek wil die beste van

mense verwag omdat die Here dit ook van my verwag. Vandat Hy my gered

het, behandel Hy my nie as „n sondaar nie. Hy dink regtig nie ek is tot geen

goed in staat en tot alle kwaad geneig nie. Nee, God behandel my as „n

tempel van die Gees (1 Kor 6:19). Hy beskou my as „n deel van sy heilige

nuwe aardse volk (1 Pet 2:9-11) en as „n kind van ons Hemelse Vader (1 Joh

3:1). Ek weier om met agterdog te leef. Ek weier om toksies te raak en van

vroeg en laat fout te vind. Ek weier om meer te weet wat alles verkeerd is met

die wêreld as wat reg is voor God. Ek weier om my naam te alle koste te

beskerm asof ek iemand danig is. My lewe is in die Here se hande.

Goddank, ek het agtergekom daar is kosbare mense wat nie eindverbruikers

van ander mense is nie. Sulke mense wat steeds ander vertrou, is die wêreld

vol. Dit is hulle wat nie misbruik maak nie en wat steeds bereid is om jou laste

te dra, te bid, om te gee en heel te maak. Sulke mense kan jy vertrou met

enigiets van jou selfoon, rekenaar, kar, banksake, tot jou seer en swaar. Dank

die Heer vir sulke mense wat ook met plakkers op hul voorkoppe leef.

Bielie van 'n baba in

China gebore

5

Beijing – „n Ma in Sentraal-China het

die lewe geskenk aan 'n babaseun

wat 7,04 kg weeg en dalk die grootste

pasgebore baba ooit in die land is.

Die staatbeheerde Tianjin Post het

Dinsdag berig die 29-jarige ma in

die Henan-provinsie het Saterdag

'n keisersnee ondergaan.

Die geboorte het slegs 20 minute g

eduur en die ma en baba, wat Chun Chun heet, is albei gesond.

Chun Chun se ouers is van gemiddelde grootte en daar was niks

ongewoon aan sy ma se swangerskap of dieet nie.

Dit is nog nie duidelik of Chun Chun dit tot in China se rekordboeke

gemaak het nie.

Volgens Guinness World Records is die swaarste pasgebore baba

wat nog ooit aangemeld is in 1879 in Ohio gebore en het 10,77 kg

geweeg.

Chun Chun het met geboorte 7,04 kg geweeg. (China Out, AP)

Warmer aarde laat diere krimp

New York – Baie spesies – van die groot ysbeer tot die klein

spreeu in die plafon – se liggame is besig om te krimp en

navorsers blameer aardverwarming vir dié verandering.

Die nuwe navorsing, gepubliseer in die joernaal Nature Climate

Change, dokumenteer 38 spesies wat oor „n dekade in grootte

gekrimp het.

Katoen, koring, aarbeie, garnale, krewe, karpe, salm en paddas

het onder andere oor die afgelope 10 jaar gekrimp.

Skotse skape is tans 5% kleiner as wat hulle in 1985 was.

“Daar is „n tendens by verskeie spesies plante en diere om

kleiner te word,” het die navorser Jennifer Sheridan van die

Universiteit van Alabama gesê. “Soos dit warmer word het dié

spesies nie nodig om so groot te word nie.”

Die meeste van die genoemde diere is koudbloedig en hoe

warmer die weer is, hoe vinniger is hulle metabolisme en hoe

meer kalorieë verbrand hulle, het Sheridan gesê.

Die biologiese reël, die Bergmann-reël, lui hoe kouer dit word,

hoe groter word die dier. Dié bevindinge bewys die

teenoorgestelde, het sy gesê.

Job satisfaction: No matter what your job, you can

always try and make it interesting.... ▼

5

5

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!