11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Operation Smile

Operation Smile South Africa was established

in 2006 and provides free surgery and related

healthcare to children and adults suffering

from facial abnormalities throughout sub-

Saharan African. Education and training to

uplift the healthcare in rural communities is

also provided.

Sandra Du Preez, Pauline Stafford and

Louisa Wilson from Trans Hex Head Office

recently attended a Ladies Tea which was

organized by the Table View Lions Club. All

proceeds from the tea were donated to

Operation Smile.

The tables were all beautifully decorated by

each hostess and prizes were awarded for the

best table. Additional funds were raised by

selling Raffle Tickets. Pauline and Sandra

were lucky enough to win lots of prizes!

Goodie bags consisting of a toothbrush,

toothpaste, soap etc were handed over to

Operations Smile for each child

undergoing an operation.

“Ouma” Boxes

Show you care

The Care 2 Share Centre is a welfare organisation who assists children, the

elderly and abused women.

A decision was made to assist the 31 elderly people who live at the Herberg

Centre in Bellville and whose only form of income is a State pension.

Louise van Antwerpen and a group of employees at Transhex Head Office

decided to get involved and filled a number of boxes with all sorts of goodies to

give as gifts.

MET NUWE MOED OM KANSE AAN TE GRYP

Twee Amerikaanse professors, Gary Hamel en CK Prahalad het ‟n eksperiment

aangepak waar hulle vier ape in ‟n hok geplaas het met ‟n paal in die middel van

die hok. Bo-aan die paal het ‟n tros piesangs uit die dak gehang.

Die vier ape was skaars in die hok, toe die eerste aap die piesangs gewaar en

teen die paal begin uitklouter. Net toe hy egter sy hand na die piesangs uitsteek,

is ‟n emmer koue water op hom omgekeer. Die aap het skreeuend grond toe

gespring. Die tweede aap het ook probeer en dieselfde oorgekom. Só ook die

derde en die vierde aap. Eindelik het al vier ape moedeloos in die hoek van die

kamer gaan sit terwyl die piesangs steeds uit die dak gehang het.

Die professors vervang toe een van die vier ape met ‟n nuwe aap. Die nuweling

was skaars in die hok toe hy die piesangs raaksien en teen die paal begin

uitklim. Toe die ander drie ape sien wat die nuweling beoog, het hulle nader

gespring om hom van die paal af te trek om hom van die gevaar te spaar. Na ‟n

paar probeerslae het die nuweling, hoewel hy steeds nie verstaan het wat

aangaan nie, nie weer teen die paal probeer uitklim nie.

Een vir een is die oorspronklike vier ape met nuwes vervang. Elke keer wanneer

die nuweling die piesang gesien het en teen die paal begin uitklouter, het die

ander ape hom van die paal afgetrek. Kort voor lank was die hok gevul met vier

ape wat nog nooit teen die paal uitgeklim het nie, maar dit ook nie uit vrees

gewaag het nie – selfs al was die emmer koue water uit die hok verwyder.

As ons nie ons harte beskerm nie, kan ons soos die ape in die hok deur ons eie

of ander se vrese en mislukkings gekondisioneer raak om passief te wag op ‟n

deurbraak in ons lewens – eerder as om God se leiding te vra en dit aktief na te

streef.

Luister egter weer na God se woorde in Jeremia 29:11: “Ek weet wat Ek vir

julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n

toekoms gee, 'n verwagting!”

Wat is vir jou hindernisse in jou lewe? Onthou, die sappige piesangs (in die vorm

van wonderlike geleenthede en deurbrake vir 2012) hang reeds uit die dak. Dit is

jou keuse of jy God gaan vra om jou deur sy Heilige Gees te lei om dit raak te

sien – en te gaan pluk. (B. Jansen van Rensburg)

28

Versoek: kombersblokkies

Hannelie Wepener en Lettie van Dyk wil graag dames vra om

betrokke te raak en kombersblokkies –gebrei / gehekel

(12x12cm) te skenk. Die doel is om kombersies vir die

kinderafdeling in die plaaslike hospitaal te voorsien. Bydraes

sal waardeer word. Ook oorskiet wol is welkom.

Skakel Hannelie �:0835498355

Besigheid Te Koop - Springbok

'n Sukesvolle 18 jr oue eenmansaak

'n kliëntebedieningsarea van meer as 160 km radius:

Alexanderbaai, Port Nolloth, Garies, Pofadder

Minimum omset van R40 000.00 +per maand

Ligging: Sentraal in besige sakesektor, naby Absa

Geen kompeterende soortgelyke besighede in en rondom

Springbok

Prys : Onderhandelbaar � 078 0194 758 / 079 622 1793

Busfooie benodig vir behoeftige leerders

3 leerders in Carolusberg kan sedert die aanvang van die jaar

nie skool bywoon, omdat hul ouers nie die busfooi na die

naaste skool kan bekostig nie.(R300.00/maand)

Indien daar iemand is wat dalk bereid is om `n bydrae te

maak, skakel asb. : Veronica Van Dyk �0832362152

Behoeftige

Kinders

Indien u belangstel

om`n bydrae te maak

t.b.v. die minderbevoorregte

kinders in

ons gemeenskap,

skakel Veronica van

Dyk � 0832362152

Enige hulp sal

waardeer word.

Springbok

� 027 7122451

19

Vir bydraes aan ons huis vir bejaardes. 25 17 20 22 27 28

23 19

28

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!