11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Fun facts about Valentine‟s Day

•Every year about 1 billion Valentine‟s Day cards are exchanged

in the USA. This places it in second place, next to Christmas, as

the largest card-sending occasion of the year.

•Teachers receive the most Valentine‟s Day cards. Children

come in close second and thereafter mothers, wives,

sweethearts and pets. Yes, you read right, pets.

•And while we‟re on the subject of pets, about 3% of pet owners

will give Valentine‟s Day gifts to their pets.

•Women seem to be the keenest on buying valentines seeing as

85% of valentines purchases are made by women, but they

favour gifts other than flowers because 73% of all flowers bought

on Valentine‟s Day are bought by men.

•Each year on Valentine‟s Day, more than 50 million roses, the

majority red, are bought. The only other holiday that comes

close to that number of flowers being given is Mother‟s Day.

•The expression “to wear your heart on your sleeve” actually has

a very literal origin. In the middle ages single men and women

drew names from a bowl to see who their valentine would be and

they would then pin this name on their sleeve.

•In the late 1800‟s the first Valentine‟s Day candy box was

designed by none other than Richard Cadbury. Applause for the

clever guy!

•On Valentine‟s Day in 1876 Alexander Graham Bell applied for

his patent on the telephone.

Relax painful muscles with

peppermint

Suffering from tight, sore muscles? Stubborn knots can hang

around for months if they aren't properly treated, says naturopath

Mark Stengler, N.D., author of the book, The Natural Physician's

Healing Therapies. His advice: Three times each week, soak in a

warm tub scented with 10 drops of peppermint oil. The warm water

will relax your muscles, while the peppermint oil will naturally

soothe your nerves -- a combo that can ease muscle cramping 25

percent more effectively than over-the-counter painkillers, and cut

the frequency of future flare-ups in half, says Stengler

Skrikkeljaar

'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag bevat om die kalenderjaar te

sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese

gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n

kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten

opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem.

Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie

verskuiwing gekorrigeer word.

Die Gregoriaanse kalender [wysig]

Die Gregoriaanse kalender voeg 'n ekstra dag by Februarie in jare wat

deelbaar is deur vier, behalwe vir jare wat deelbaar is deur 100 maar nie deur

400 deel nie. Dus is 1996 en 2000 skrikkeljare, maar nie 1900 of 2100 nie.

DIS Skrikkeljaar en vir die wat nie weet nie, die jaar waarin dames die Vraag

mag vra.

Die legende lui dat hierdie tradisie sy oorsprong in die 5e eeu in Ierland gehad

het, toe Sint Bridget (sien, daar ís vroulike heiliges!) by Sint Patrick gekla het

oor die mans daai tyd al so lank gevat het om op hulle knieë neer te val en die

ja-woord te vra.

Sint Patrick, wyse man wat hy is, sê toe dat vrouens voortaan op die 29e

Februarie die vrawerk mag doen, omdat dié dag volgens die Engelse

regstelsel geen wettige status gehad het nie en gevolglik die ideale dag was

om „n verouderde en onregverdige gebruik reg te stel.

In 1288 is „n wet in Skotland aanvaar waarin vrouens toegelaat is om

gedurende Skrikkeljaar “trou-met-my” te prewel. Die beste deel van dié wet is

dat enige man wat so „n huweliksaamsoek sou weier (en nou raak dit lekker),

„n boete moes betaal wat wissel van „n boetedoeningskus, of „n paar

syhandskoene. (Ek sou raai dat die meeste vrouens die laaste opsie sou kies,

want wie wil nou gesoen word deur die man wat pas jou aansoek afgelag

het?)Die Grieke waarsku egter dat „n mens nie in „n Skrikkeljaar moet trou nie,

aangesien die paartjie vir ewig verdoem sal wees.

Daar het op 29 Februarie ‟n hele paar dinge in die

musiekwêreld gebeur:

In 1748 is Jean-Philippe Rameau se ballet, Zaïs, die eerste keer

opgevoer.

In 1828 was die eerste opvoering van Daniel-Francois Auber se

opera, Masaniello

In 1836 is Meyerbeer se opera, Les Huguenots, die eerste keer

opgevoer.

In 1924 was die eerste opvoering van Florent Schmitt se ballet, Le

Petit elfe ferme-l‟oeil.

In 1952 hoor gehore die eerste keer Carlos Chavez se vioolkonsert.

In 1968 is die premiere van Howard Hanson se Simfonie no. 6.

In 1976 is die opera, Bilby‟s Doll, van Carlisle Floyd die eerste keer

opgevoer.

En wie is op 29 Februarie gebore?

1792 - Giocchino Rossini, Italiaanse komponis

1904 - Jimmy Dorsey, Amerikaanse klarinet en

saksofoonspeler gebore

1920 - Ivan Petrov, 'n bas van Rusland

8

8

10

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!