11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEHOORVERLIES ‟N ALGEMENE

PROBLEEM Gehoorverlies is een van die

wêreld se mees algemene gesondheidsprobleme.

Ongeveer 1 uit elke 10 mense ervaar een of ander

vorm van gehoorverlies. 90% van hierdie mense kan

deur die gebruik van gehoorapparate gehelp word.

Toets jou eie ore

Indien jy twyfel of jou gehoor nog na wense is, vra

jouself die volgende vrae:

* Moet ek gereeld vir mense vra om te herhaal wat

hulle gesê het?

* Sukkel ek om „n gesprek te volg as ek in „n

groepsituasie verkeer?

* Sukkel ek om te hoor as ek nie vir die spreker kyk

nie?

* Klink dit vir my asof mense mompel of onduidelik

praat?

* Vind ek dit moeilik om te hoor as ek in plekke is

soos in „n restaurant, winkelkompleks of vergadering?

* Sukkel ek om vroue en kinders se stemme te hoor?

* Stel ek die televisie of radio op „n harder volume as

ander in die huis?

* Hoor ek „n gesuis of „n gefluit in my ore?

Indien jy ja geantwoord het op enige van hierdie vrae,

kan jy gerus „n gehoorsentrum besoek vir „n volledige

gehoor-evaluasie.

Wat behels „n gehoortoets?

„n Gehoortoets sluit „n lug-, beengeleiding en

spraakdiskriminasietoets in wat in „n klankdigte

vertrek gedoen word. „n Volledige gehoortoets en

konsultasie duur sowat „n uur en „n half. Na afloop van

die gehoortoets sal jou akoestikus/oudioloog kan

bepaal of jy „n gehoorverlies het, sowel as die graad

en moontlike oorsaak van die verlies. Hy/sy sal jou na

„n oor-, neus- en keelspesialis verwys indien nodig of

die verskillende gehoorapparaat-opsies aan jou

bekendstel. (Vaalweekblad)

Het jy al gedink hoekom het 'n

voertuig so `n groot windskerm

en slegs 'n klein

truspieël? Omdat jou

VERLEDE nie so belangrik is as

jou TOEKOMS nie.

So, kyk vorentoe en beweeg aan.

Mike se hond hol op en af in die straat.

Kallie vra:” Mike, wat makeer jou reun?”

Mike: “Ek het hom laat regmaak, hy kanselleer

net gou sy afsprake!”

'40% van kankers kan

voorkom word'

Londen – Naastenby die helfte van alle

kankergevalle wat in Brittanje

gediagnoseer word, is as gevolg van

leefstylkeuses soos rook, drink en slegte

eetgewoontes.

Die navorsers van Cancer Research UK

het gesê tabak veroorsaak 23% van alle

kankers by mans en 15.6% by vroue.

„n Tekort aan vars groente en vrugte by

Britse mans is die tweede grootste

oorsaak, terwyl vetsug by vroue die

tweede grootste oorsaak is.

Die verslag is in die British Journal of

Cancer gepubliseer.

“Baie mense glo kanker is in ons gene en

dit is bloot slegte geluk as 'n mens kanker

ontwikkel,” het die hoofnavorser, Max

Parkin, gesê.

“Dit is egter duidelik dat 40% van alle

kankers veroorsaak word deur dinge wat

in ons mag is om te verander."

CANSA is a community-driven and

volunteer-based organisation that has

been fighting cancer to save lives for

the past 77 years. Started in 1931 by a

group of medical professionals

concerned about the high incidence of

cancer, CANSA has grown to become

one of the leading cancer NGOs in the

country, with 45 offices countrywide.

4

Sonskyn in ‟n

bottel

Consol-glas het met ‟n vindingryke plan

vorendag gekom om sonlig te bottel. Die

Consol Solar Jar is ‟n alternatiewe ligbron wat

sonkragpanele en LED-ligte gebruik.Hierdie

oulike volhoubare glaslamp berg energie

gedurende die dag en stel die lig vry wanneer

die son sak. As dit eers gelaai is, word die lig

vir tot ses uur lank vrygestel voor dit weer

deur die son gelaai moet word.Die dekselknip

dien as ‟n skakelaar wat die kragtoevoer

beheer sodat nie ‟n enkele straal energie

vermors word nie.Die Consol Solar Jar is

ideaal vir buitebeligting of wanneer jy gaan

kamp, en sal waarskynlik handig te pas kom

wanneer Eskom weer met beurtkrag begin.Die

flesse is teen R120 elk te koop by Consol se

takke in Woodmead (Johannesburg) en

Stellenbosch.

Meer inligting: www.consol.co.za

◄CANSA's eKick Butt

programme is a unique online

smoking cessation programme. Through a

series of emails, surveys and downloads, we

will guide you and mentor you as you quit

smoking and non-smoking becomes a lifelong

habit, not merely the time interval between two

cigarettes. This programme supplies a series of

handy tools - tried and tested - to help you quit

for good.It's really very simple to get started.

Just complete the sign-up form and you will

automatically be enrolled in CANSA's eKick

Butt programme. FOR FREE. You can

unsubscribe at any point, but we trust you will

find the series useful enough to stick it out with

us.

http://www.ekickbutt.co.za/ekickbutt.htm

I am thankful to all those who

said NO to me. It's because of

them I did it myself. ~ Einstein

4

4

4 4

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!