11.12.2012 Views

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

In hierdie uitgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lekkerbek Resepte

Vir bydraes:houthoop@telkomsa.net

Drielaag-pavlova met sjokoladevulsel

Bestanddele

4 eierwitte

15 ml (1 e) witdruiweasyn

375 ml (1½ k) strooisuiker

5 ml (1 t) bakpoeier

Bestanddele vir vulsel

150 g donkersjokolade, in blokkies gebreek

100 ml botter

2 eierwitte

125 ml (½ k) versiersuiker, gesif

sjokoladekrulle, gerasperde sjokolade of „n Flakesjokoladestafie

aarbeie, bessies of roosblare

Metode

1. Voorverhit oond tot 100°C. Voer „n groot bakplaat met

foelie uit, blinkkant na bo. Smeer dit liggies met „n bietjie

olie.

2. Merk liggies op foelie drie ewe reghoeke van 21 x 12

cm in grootte.

3. Klits die eierwitte en asyn saam in „n skoon, droë

glasbak tot skuimerig. Voeg die strooisuiker lepelsgewys

by en klits eierwitte tot blink en styf. Klits die bakpoeier

by tot goed gemeng.

4. Verdeel die meringue in drie gelyke dele en smeer dit

oor elke gemerkte reghoek.

5. Bak dit 2 ure tot gaar en droog bo-op. Skakel die oond

af en laat die meringue heeltemal in die oond afkoel.

6. Vulsel: Plaas die sjokolade en botter in „n glasbak en

plaas dit oor „n kastrol met liggies pruttende water.

Moenie dat die bak aan die water raak nie. Roer tot die

sjokolade gesmelt het.

7. Klits die eierwitte in „n ander glasbak tot stywe punte

vorm en klits die versiersuiker by. Klits dit dan oor „n

kastrol met liggies pruttende water tot dit vorm behou.

8. Haal die bak van die hitte af en klits tot dit afgekoel is.

Vou die eierwitte versigtig by die sjokolade in.

9. Rond die geulde meringuelae af, nie meer as een of

twee uur voor dit voorgesit word nie. Verdeel die vulsel in

twee en smeer daarvan op elke meringuelaag. Dit maak

nie saak as die vulsel effens oor die kante van die

meringue loop nie. Sny groot bessis in skywe en plaas

op die vulsel. Plaas die lae op mekaar.

10. Versier met roosblare of nog bessies of „n gebreekte

Flake-sjokoladestafie.

◄Vir die kokke:

Gerookte vis- en

hoenderresep

“After a good dinner

one can forgive

anybody, even one’s

own relatives.”

- Oscar Wilde

Vir bydraes aan die briewekolom: stuur asb.

aan �: houthoop@telkomsa.net.

Die redaksie ondersteun nie noodwendig die

opinies van bydraes gelewer 24 nie.

Hoe veilig is ons werklik in Springbok se strate?

Reg voor die apteek het ons „n verkeerslig hier in Springbok, so ons glo maar dis die

veiligste plek om oor die straat te gaan. So stap ek gister met n kind op my rug, druk

die knoppie op hierdie einste verkeerslig, om oor te stap na Pep Stores. Die mannetjie

raak groen, so die nou is lig mos rooi vir verkeer, maar „n kar jag nog eers oor sonder

om te dink aan voetgangers. Nou ja, so vertraag dit mos my beurt om die straat oor te

steek. Toe ek in die middel van die straat kom, slaan die lig oor na groen en die

mannetjie is rooi – „n goeie landsburger staan en wag nog vir ons om eers oor die pad

te kom, maar agter hom vleg „n verkeersbeampte deur en ry sentimeters voor my

verby.

Toe ek terug kom van Pep Stores en weer die knoppie druk om terug te gaan na my

voertuig, kom nog „n haastige landsburger oor die rooi lig gejaag, gelukkig is ek mooi

groot en weet ek nou dis nie veillig om die pad by „n verkeerslig oor te steek nie, al is

die mannetjie groen. Was dit vandag „n onskuldige kind wat die pad wou oorsteek

terwyl die mannetjie groen is, was daar vandag groot hartseer en woede oor die lewe

van „n onskuldige kind. (Anoniem)

Radio NFM 98.1, your favourite no1 local Community radio Station has been

broadcasting and is on Air for 3 Years. We have provide and show that we

could broadcasts to the people of Namaqualand. This is the first time in our history of

permanent broadcasting that we need to embark a major fundraising drive.

As a NGO that is dependent on the listeners and community of this radio Frequency,

We do not receive any assistance from Government or donor funding fees, We rely on

advertising, donations and fund raising activities to fund our operations.

Major or national companies do not advertise with community radio. They tend to

choose the commercial radio stations. The only advertising support we receive is from

local small businesses, but unfortunately the revenue that the Radio receives from

such adverts is not enough to assist with such preparations.

We broadcast from the studios in Okiep in the Northern Cape, and have about 50

volunteers as presenters and management-team

The funds raised from our fund raising drives would be used for the preparation for

the Permanent Application which need to be submitted already as well as Signal

Distribution costs which cost 25 000.00 / month and to extend signal to other areas.

This will significantly improve our service delivery to you our listeners and create a

professional environment to provide uninterrupted service

We appeal to you to donate any amount to this project, so that we can realise our

objectives.

WE NEED YOUR HELP!

Our banking details are:

Radio NFM 98.1 Standard bank code 050506 Acc no: 081313365 cheque account

To make a contribution please contact the following no's 0823064634 or sms

the word nfm to the no: 33459.

Please use your name and cell number as a reference when depositing funds into the

account.

All donations would be acknowledged “live” on radio during our Radio Pledge

A Thon on From Friday 24Feb2012 – Wed 29Feb 2012Sunday 21 November 2010

and in other programmes.

Louiwigia (van Reenen) Boois

groet Radio NFM98.1.

Sy vertrek eersdaag na die Kaap, maar is definitief

nie van plan om Namakwaland, of radio NFM98.1

te vergeet nie. Sy sal steeds in die mediabedryf

betrokke wees. Ons wens haar voorspoed 24 toe.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!