02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

24

Jaaroorsig • 2007

The four credit-bearing short learning programmes and

occasional studies in Research Development, developed by

the division HES&R are available to all departments and

faculties at the UFS. In 2007 two of these short courses

(SPRESK: Writing and computer skills for the researcher,

and SPQUAL: Introduction to Qualitative research) were

presented for the first time. Twelve staff members have

completed the courses successfully.

With regard to occasional studies several students registered

for single modules during 2007. The largest was the

groups of sixteen each for HOS512 (Assessment) and

HOS518 (Learning Facilitation). If overlapping is considered,

about 45 different students registered for occasional

studies in 2007.

Health Systems Centre a valuable asset

Since its inception in 1993, the Centre for Health Systems

Research and Development has shown unremitting growth

and expansion in terms of staffing, projects, the scope and

diversity of its research and development activities, and its

financial standing. After fifteen years of successful operation,

the centre can lay claim to commendable experi ence

and expertise in a number of fields of study and methodological

approaches, and amid an ever-widening basis of

national and international collaboration in research.

In 2007, excellence in the research and developmental

endeavours of the centre was recognised when its director,

Prof. Dingie Janse van Rensburg, was promoted to Distinguished

Professor. In his career of 37 years Prof. Van

Rensburg played a vital role in establishing a culture of

scientific publication among young and upcoming researchers.

He is wellknown, both nationally and inter nationally,

as a researcher, research manager and grant holder

in respect of HIV and Aids and Tuberculosis and recipient

of numerous awards and commendations.

Diensleer word ’n volwaardige afdeling

Sedert Februarie 2007 is die Afdeling Diensleer onder leiding

van dr. Mabel Erasmus ’n volwaardige akademiese

steun diensafdeling binne SHOSO. Die integrasie van Samelewingsdiens

met onderrig, leer en navorsing is vir ons ’n

strategiese prioriteit. Diensleer bevorder die integrasie van

samelewingsdiens met onderrig en leer.

Die UV se Samelewingsdiensbeleid bepaal dat uit eindelik

in elke akademiese program een diensleermodule aangebied

moet word om elke UV-student die geleentheid te

gee om teoretiese kennis in die praktyk toe te pas. Die doel

is om akademies, persoonlik en professioneel te groei en ’n

sin vir burgerlike verantwoordelikheid te ontwikkel. Vanjaar

is reeds 55 diensleermodules aangebied, waarby meer

as ’n duisend studente betrokke was.

Verskeie vorme van ondersteuning is verleen aan UVpersoneel

wat by diensleer betrokke is, insluitend die fasilitering

van akademiese ontwikkeling. Om die kwaliteit van

diensleer aan die UV deurlopend te bevorder, word ’n module

oor diensleer vir dosente in die M.A.-program in Hoëronderwysstudies

aangebied. Verskeie gasdosente het bykomende

perspektiewe gebied.

Akademiese uitnemendheid in diensleer word bevorder

deur navorsing oor diensleertemas aan te moedig. ’n Na vorsingsprojek

oor Engagement of staff in Community Service

Learning at the University of the Free State is vanjaar

onderneem en ’n akademiese artikel hieroor is aanvaar vir

publikasie. Die studie handel oor personeellede wat by

diensleer betrokke is se beskouinge oor die waarde van

hierdie benadering tot onderrig en leer; hul ervaring rondom

die mate van steun en erkenning wat hulle aan die UV

ontvang; en hul voorstelle ter verbetering van die stelsel.

Hoewel personeel uiters positief is oor die waarde van

diensleer vir studente en vennote, het die ondersoek getoon

dat ontevredenheid heers oor die billike verrekening van

diensleer in die UV se insentief- en bevorderingstelsels. In

die lig hiervan sal ’n proses wat gerig is op billiker ver rekening

van diensleer in prestasiebestuur en bevordering in

2008 aangepak word.

Ten opsigte van Samelewingsdiens is ’n video kon ferensie

oor Service Learning as a basis of Research and

Scholarship, wat die bevordering van diensleernavorsing

ten doel gehad het, deur veertien personeellede van die Fakulteit

Geesteswetenskappe bygewoon. Dit is deur proff.

Bob Bringle en Julie Hatcher van die Indiana University-

Purdue University Indianapolis (IUPUI) gefasiliteer.

Een van die besondere voordele wat diensleer vir die

UV inhou, is dat dit aan studente uit verskillende groeperinge

die geleentheid bied om oor die kunsmatige skeiding,

wat deur bywoning van lesings in die onderskeie tale

teweeggebring word, in diverse groepe saam te werk aan

diensleerprojekte in die gemeenskap. Terugvoering het aangedui

dat ’n groter waardering vir die waarde en voordele

van diversiteit by studente teenwoordig is na afloop van

hierdie samewerkingservarings. Gefokusde navorsing hieroor

moet nog onderneem word.

Ploeg terug in die gemeenskap

Die Sentrum vir Volhoubare Landbou en Landelike Ontwikkeling

het ’n somerskool vir die sentrum se af stand on-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!