02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

sleutelstudies is reeds in 2007 afgehandel.Die sentrum het

twee verslae gelewer oor die Conflict in South African

cities: an analysis of service-related unrest gebaseer op

gevallestudies in Phumelela, Khutsong, Phomolong en die

Nelson Mandelabaai-munisipaliteit en belig die redes vir

die onrus sedert September 2004. Die resultate van die

ondersoek het wye nasionale radio- en televisiedekking

geniet, en is ook aan die Parlementêre Portefeuljekomitee

oor Plaaslike Regering in Kaapstad voorgedra.

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se

totale uitsette het fenomenaal van 14 in 2005 tot 40,89 in

2006 en 47 in 2007 opgeskiet.

In die Fakulteit Gesondheidswetenskappe is 5 artikels

in geakkrediteerder publikasies opgeneem.

In 2007 het nagraadse studente aan die Departement

Musiek vier artikels in geakkrediteerde tydskrifte publiseer

en een in ’n internasionale tydskrif – ’n prestasie wat nog

nie deur ’n ander tersiêre musiekinstansie in Suid-Afrika

geëwenaar is nie. In Augustus was dié departement die gasheer

vir die eerste kongres van die South African Society

for Research in Music. Personeel het drie referate by dié

geleentheid gelewer.

Annual Review • 2007 29

Sakelui uit Bloemfontein en Johannesburg was gaste op die Bloemfontein-kampus. Hier is van links: prof. Frederick Fourie (Rektor en Visekanselier), mnr.

Mr Sipho Dube (entrepreneur van Bloemfontein), mnr. Andrew Scholtz, direkteur van Vistapark Developers, en dr. Ezekiel Moraka, Vise-rektor:

studentesake. Die UV handhaaf ’n noue verbintenis met die bedryf, nie alleen om fondse te bekom nie, maar ook om te verseker dat die UV studente van die

hoogste gehalte lewer.

Akademiese toerusting

Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe het

in sy verbinding tot hoër kwaliteit onderrig en navorsing

verder geïnvesteer in apparaat en infrastruktuur.

Hierdie verbintenis het ’n gevoelige knou

gekry met die brand in die Chemie-gebou.

Die Departement Geologie het in 2007 ’n nuwe

petrografiese mikroskoop gekry om sy navorsing in

mineralogie, petrologie, eksplorasie en ekonomiese

geologie uit te brei. Die verdere uitrol van die Fakulteit

Natuur- en Landbouwetenskappe se ap paraatstrategie

is ook by ander departemente voort gesit

en die dringendste behoeftes is aangespreek.

Fondse van R2,5 miljoen is ook uit die Nasionale

Toerustingprogram van die NNS verkry.

Hierdie geld is gebruik om ’n FT-Raman-spekrometer,

’n ABI PRIM 313 OXL-16 kapillêre genetiese

anali seerder en ’n Gel-Scan 3000 plus Dyad

PCR-masjien te koop.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!