UV Jaaroorsig - University of the Free State
UV Jaaroorsig - University of the Free State
UV Jaaroorsig - University of the Free State
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
28

Jaaroorsig • 2007

Prof. Philip Nel was die inisieerder van die Sentrum vir Afrika-studies wat

einde 2007 tot stand gekom het.

encourage participation in the NRF Thuthuka Programme.

The UFS Thuthuka grant-holder numbers increased significantly

from 25 in 2006 to 44 in 2007, representing an

increase in Thuthuka funding from R2 million to almost

R2,4 million. The UFS boosted participation with tailored

support mechanisms, e.g. identifying potential applicants

and assisting them in proposal development through workshops

and individual sessions.

Research grants doubled

An increase in National Research Foundation (NRF) grants

– more than doubling in five years (from R7,3 million to

R17,4 million) – reflects a similar strong upward trend in

research activity. Central research funds allocated in 2007

was R26 million, again confirming the UFS’s commitment

to research.

Meer publiseer, lewer referate

’n Ryk oes van uitsette verskyn op die geakkrediteerde publikasielys

en gekeurde konferensieoptredes deur lede van die

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Proff. Buks

Wessels, Philippe Burger, mnr. JP Geldenhuys en me.

Marina Marinkov van die Departement Ekonomie verskeie

UFS Thuthuka funding and grantholders, 2003 – 2007

geakkrediteerde artikels en hoofstukke in boeke gepubliseer,

terwyl die meerderheid van die akademiese per soneel van

die departement ook gekeurde referate by nasionale en

internasionale konferensies gelewer het. Die Sentrum vir

Rekeningkunde en die Departement Bedryf siel kunde het

vier artikels, met eersgenoemde wat vier nasionale en twee

internasionale referate gelewer het, en per soneel van Bedryfsielkunde

drie internasionale referate.

Lede van die Departement Openbare Bestuur het vyf

referate op die jaarlikse konferensie van die International

Association of Schools and Institutes of Administration

(IASIA) in Abu Dhabi gelewer. Prof. Hendri Kroukamp is

vir sy wetenskaplike bydrae tot die sukses van die

konferensie vereer. Personeel het sewe referate by nasionale

konferensies en een in Namibië gelewer, met sewe ge akkrediteerde

tydskrifartikels wat gepubliseer is. Die departement

lui ook ’n nuwe era in deur drie geakkrediteerde

artikels in samewerking met Rekeningkunde, Ekonomie en

Bedryfsielkunde die lig te laat sien.

Die Sentrum vir Ontwikkelingsteun het dertien artikels

in geakkrediteerde tydskrifte en ook vyf gekeurde referate

by internasionale en vyf by nasionale vakkongresse

gelewer. ’n Hoofstuk is ook bygedra tot State of the Nation:

South Africa en die boek Going for broke: the fate of

farmworkers in arid South Africa, wat deur die WNNR

uitgegee is.

Die Sentrum vir Ontwikkelingsteun het met uitgebreide

navorsingsprojekte in die sentrale gebied van Suid-Afrika

voortgegaan. Die programme fokus toenemend op

droogtegebiede met die sosio-ekonomiese ontwikkeling in

hierdie areas. Dit word deur die NNS befonds en verskeie