02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Annual Review • 2007 37

The SIFE team of the UFS participate in the world finals in New York. Here is Prof. Tienie Crous (second from the right), Dean of the Faculty of

Economics and Management Sciences, with some of the SIFE team members. They won the national championship for the fourth time and presented

South Africa in New York.

dié instelling in Antwerpen, Gent en Leuven te lewer. Hy

was hoofspreker op die Sesde Internasionale Kongres oor

Ikonisiteit wat in April by die Universiteit van Johannesburg

gehou is. Hy dien op die Nasionale Advieskomitee

van Vega Brand Communications School in Sandton en

herverkies tot die NG Kerk se Taakspan van Bybelvertaling

en -verklaring. Hy dien ook op verskeie kommissies gemoeid

met die Afrikaanse Bybelvertaling, onder meer die

Advieskommissie van die Afrikaanse Bybelvertaling.

Kommunikasiekundiges trek saam

Personeellede van die Departement Kommunikasie en Inligtingstudie

was betrek by die beoordeling van Vodacom

se Joernalis van die Jaar-kompetisie, by Sanef se bestuur en

die stigting van die National Scholarly Editor’s Forum

onder die vaandel van die Academy of Science of South

Africa (ASSAF). ’n Hoogtepunt was die aanbieding van die

Suid-Afrikaanse Kommunikasievereniging (SACOMM) se

kongres by die UV. Onder die afgevaardigdes was ook

mense uit Nederland, Uganda en Nigerië. Die meeste Suid-

Afrikaanse universiteite, asook enkele private tersiêre instellings,

was verteenwoordig.

Politieke Wetenskap neem leiding

In September het die Departement Politieke Wetenskap

onder leiding van prof. Constanze Bauer as gasheer opgetree

vir ’n hoogs suksesvolle South African Association of

Political Studies (SAAPS) Colloquium. ’n Aantal akademici

uit die buiteland het dit bygewoon.

Die departementele voorsitter, prof. Heidi Hudson, is

verkies tot die uitvoerende komitee van SAAPS. Sy het in

April ’n referaat by die Vrede- en Sekuriteitskommissie op

die vierde Wêreldkongres oor Plattelandse Vroue in Durban

gelewer. Sy het ook die departement verteenwoordig

by ’n kurrikulumontwikkelingseminaar van die De par tement

van Buitelandse Sake se Foreign Service Institute

(FSI) waar vernuwende kursusse en programme bekendgestel

is met die oog op insluiting in die FSI se kadet opleidingsprogram

en beoogde meestersgraad.

Die departement het voortgebou op die uit ruil oor eenkoms

met die Instituut vir Politieke Studies in Bordeaux,

Frankryk. Twee Franse studente het tot dusver elk ’n jaar in

die departement deurgebring. Daar word gekyk na die

uitbreiding van die ooreenkoms.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!