02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vank like ontwikkeling van die gemeenskapsdiensrol en

van die universiteit, gebaseer op ’n deeglike beleid, heelwat

verder geneem. Deur die verdere ontwikkeling en ver dieping

van ’n geïntegreerde samelewingsdiensmodel het die

UV die voortou in Suid-Afrika geneem. ’n Konseptuele

raam werk om dit binne die aard van die universiteit te fundeer

is in Oktober 2006 deur die Senaat aanvaar nadat ’n

nuwe beleid in Augustus 2006 goedgekeur is.

Annual Review • 2007 3

Die Rektor en Vise-kanselier, prof. Frederick Fourie, en ander senior lede van die bestuur, luister na Plea from Africa tydens die opening in Februarie. Regs

van die podium is prof. Wynand Mouton, voormalige rektor en kanselier van die UV.

Om sy rol in die streek en in Suid-Afrika verder te verbreed

het die Rektor en Dagbestuur in September 2007

’n projek geloods om die moontlike vestiging van ’n fakul

teit of program in ingenieurswese ernstig te ondersoek.

’n Professionele konsultant is aangestel om na die

ge leenthede, moontlikhede en struikelblokke te kyk.

Daar voor moet die mark ontleed word en onderhoude

gevoer word met ’n wye verskeidenheid mense in die

ny werheids wêreld, ander universiteite, staats de partemente,

die Vrystaatse regering, die Sentrale Universiteit

vir Tegnologie en ander rolspelers. Die eerste verslag is

Moontlike ingenieursfakulteit ondersoek

’n Verdere uitvloeisel van hierdie benadering was ’n

be langrike streeksinisiatief, die sg. Tri-Campus-projek. Dit

is in 2005 geloods om hierdie kampus tesame met die

Bloem fonteinse Vista-kampus van die UV te gebruik as

deel van ’n streeksmodel waarvolgens ’n unieke ont wik kelingsdiens

aan die gemeenskap van die Vrystaat gelewer

word deur bediening van nie-tradisionele naskoolse onderwys

behoeftes. Die mees onlangse (2006-7) resultaat van

in Maart 2008 verwag, waarna verdere strategiese stappe

gedoen sal word.

Ingenieurswese lok baie studente uit die Uni versi teit

van die Vrystaat se voedingsgebied na ander uni ver siteite.

Hierdie stroom kan omgedraai word. In ge nieurswese-pro

jekte kan ook ’n belowende bydrae maak tot

die UV se derdestroom-inkomste, bv. met patente, waar

die UV nog afsteek teen universiteite met in ge nieurs fakul

teite. Dit kan ook ’n belangrike bydrae maak tot nywer

heids ontwikkeling en werkskepping in die Vrystaat.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!