02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Annual Review • 2007 49

The management takes seriously the need to create an enabling physical environ ment

for staff and students to perform at their best. Several initiatives in 2007 are proof of

this. Among them are the Chemistry Building, the Computer Lab, the Examination

Centre, Jolkol, the astro-hockey fields, the parking project and the developments on

the West Campus of the UFS. The UFS is a growing university with a huge capacity for space

and physical infrastructure. As recently as five years ago the condition of the buildings and

campus showed a major backlog. This challenge was addressed with major upgradings,

refurnishings and building initiatives. Expenditure on physical facilities to address campus

needs increased significantly over the past five years.

R280 miljoen bestee op hoëgehalte-fasiliteite

In 2002 was die jaarlikse besteding op fisiese hulpbronne

(kapitaalprojekte en onderhoud aan kapitaalbates) ongeveer

R12 miljoen. Vanaf 2003 was die jaarlikse besteding

ge middeld vyf keer groter, op ongeveer R55 miljoen per

jaar. In 2007 is projekte van R82 miljoen deur die Direktoraat

Fisiese Hulpbronne bestuur. Dié patroon sal waarskynlik

vir die volgende vyf jaar voortduur, aangesien die

behoeftes van die kampus steeds groei.

Altesaam R280 miljoen is die afgelope vyf jaar op

fisiese opgradering en ontwikkeling bestee, die meeste hiervan

is op akademiese fasiliteite. Groot moeite is gedoen om

fisiese beplanning goed te belyn met akademiese priori tei te

en strategieë. Daar is ook intensief gebruik gemaak van

deskundige spanne, onder meer personeel van die De partement

Argitektuur. In alles is die gehalte van argitektoniese

ontwerp en sensitiwiteit vir die beboude omgewing vooropgestel

om die tipiese patroon van burokratiese kam pusontwerp,

wat so baie kampusse ontsier, om te keer.

Die resultaat is ’n merkbare verbetering in die fisiese

toestand en voorkoms van die kampus en geboue. ’n

“Nuwe” kampus is geskep. Die nuwe voetgangerpaaie dra

geweldig by om die kampus voetganger-vriendelik te maak

en nooi studente as’t ware om langer op die kampus te bly

en te kuier. Besoekers aan die kampus is beïndruk met die

skoon uitleg en netheid van die kampus en geboue. Eerste

indrukke dra baie by om die boodskap oor te dra dat die UV

in alles wat hy doen ernstig oor kwaliteit is.

Om hierby aan te sluit het die “nuwe” Hoofgebou die

toonaangewende Nasionale Meriete-toekenning van die

Suid-Afrikaanse Instituut van Argitekte ontvang. Hierdie

soort erkenning van die geboue op die kampus is ’n

belangrike element in die ontwikkeling van ’n nasionale

profiel van die universiteit die afgelope vyf jaar.

Die groter Weskampus van die UV het verdere aandag

gekry. Daar is ver gevorder met die bepaling van makro-

sonering, wat voorsiening maak vir areas vir sportfasiliteit-ontwikkeling,

landbounavorsing en -demonstrasie en

moont like kommersialisering. Dit is deurslaggewend om

’n basis te lê vir goeie toekomstige kampusontwikkeling.

Die voorstelle sal ná verfyning voorgelê word vir goedkeuring

en dan lei tot die verpakking van verskillende kleiner

ontwikkelingsprojekte, insluitende bate-ont wik kelingsprojekte.

Studente kry nuwe plek om te jol

Fasiliteite waar studente bymekaar kan kom vir vlotbou

en ander jool-aktiwiteite en tydens intervarsities en vir

ander sosiale studente-bedrywighede is al lankal ’n behoefte.

Die Jolkol op die Weskampus is die gevolg van ’n

lang be planningsproses deur die afdeling Fisiese Hulpbronne

in samewerking met die afdeling Studentesake om

die regte soort fasiliteit op die regte plek en teen bekostigbare

koste te kry. Absa het ’n bydrae tot die oprigtingskoste

van meer as R6 miljoen gemaak.

Die Jolkol – met as kern ’n robuuste sinkkonstruksie

wat herrinner aan ’n Vrystaatse plaasskuur – is toegerus

met ’n verhoog en kleedkamers vir optredes van kunstenaars,

kombuise, ’n kroeg, kleedkamers en stoorplek vir

verskeie doeleindes. Meer as ’n duisend mense kan hier

aan akti witeite deelneem. Rondom die saal is permanente

staan plekke vir die bou van vlotte en vir ander studenteakti

witeite ingerig. Dit is ook veilig omhein. Ondanks

studente se aanvanklike weerstand teen verandering, is ’n

baie suksesvolle geïntegreerde en baie sosiale jool in 2007

gehou, sonder die fragmentasie wat in ’n vorige bestel

ontstaan het waar elke koshuis apart sy vlot gebou het. Die

fasiliteite sal mettertyd verder ontwikkel word.

’n Nuwe voetgangerroete wat wes van die UV Sasolbiblioteek

begin en tot by die parkeerterrein van die Jolkol

strek, is gebou om studente binne tien minute se stap veilig

en gerieflik vanaf Thakaneng-brug tot by die nuwe Jolkol

te kry.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!