02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

38

Jaaroorsig • 2007

Die UV en die CAH Dronten Professionle Landbou-universiteit in Nederland het sterk bande gesmee om samewerking op die terrein van landbou-ekonomie,

vee-, wild- en weidingkunde te bewerkstellig. By die ondertekening van die ooreenkoms was, van links, voor: dr Will Beckering van Dronten en prof.

Herman van Schalkwyk (Dekaan: Natuur en Landbouwetenskappe); agter: dr. Aldo Stroebel (Hoof: Internasionalisering) en prof. Izak Groenewald

(Direkteur: Sentrum vir Volhoubare Landbou).

Onderwysers kry steun van NIOB

Die Navorsingsinstituut vir Onderwysbeplanning (NIOB),

wat onderwysers van skole uit agtergestelde ge meen skappe

deur middel van kort geborgde kursusse beter bekwaam vir

hulle taak, het sulke kursusse ook in die Qwaqwa-gebied

aangebied. Die NIOB gebruik verskeie kundiges. Die

TRAC- gerekenariseerde weten skap labora torium speel in

dié verband ’n leidende rol. ’n TRAC-inisia tief is ook in

die Kimberley-omgewing geïnisieer vir die opleiding van

Skeinat-onderwysers in die Noord-Kaap.

Die NIOB werk nou saam met die nasionale Departement

van Onderwys en die departemente in die Vrystaat

en Noord-Kaap en doen ook projekte vir Mpumalanga.

Die instituut se bydrae ten opsigte van die indiensopleiding

van Vrystaatse onderwysers in Wis kunde, Wetenskap en

Tegnologie is so suksesvol dat die nasionale Departement

van Onderwys die tender vir 2008 vir die Vrystaat, Noord-

Kaap en Noordwes aan NIOB toegeken het.

Oor grense heen werk NIOB op die gebied van onderwysstatistiek

nou saam met die nasionale departement, die

Suider-Afrikaanse Konsortium vir die Monitering van

Onder wysgehalte (SACMEQ), asook die Internasionale

Insti tuut vir Onderwysbeplanning (IIEP).

US, NWU steek kers op by Rekenaardienste

Rekenaardienste het ondersteuning gebied aan die Universiteit

van Stellenbosch en die Noordwes-Uni ver si teit

in hul besluitnemingsproses rakende ’n gepaste elektroniese

dokumentbestuurstelsel en personeel dien ook op

die inter universitêre komitee wat die aangeleentheid

onder soek. Van Rekenaardienste se personeel is oorsee

opgelei in na vor singsbedieners soos Virtualisation en

doku menta sies kanderingstelsels (soos ImageNow). Die

UV is die eerste hoëronderwysinstellings wat ImageNow

in Suid-Afrika ge ïmple menteer het. Rekenaardienste

speel ook ’n deel ne mende rol in die besluit rakend die

South African Research Network (SANREN) en sluit in

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!