02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

44

Jaaroorsig • 2007

Baie geboue op kampus is opgeknap en heringerig.

gin. Weeklikse opleidingsessies het plaasgevind om per soneellede

in die prestasiebestuurstelsel op te lei en behulpsaam

te wees met die samestelling van werks oor eenkomste.

Die implementering van die Prestasiebestuurstelsel het

by topbestuur, dekane/direkteure en hoofde van de par temente

begin. Altesaam 238 personeellede is opgelei en bygestaan

om hul prestasieplanne te voltooi. ’n Totaal van 75

in di vi duele en groepsessies is aangebied. Die imple men tering

van die Prestasiebestuurstelsel sal in 2008 voortgaan.

Die Prestasiebestuurstelsel word gebruik om ont wikkelingsgeleenthede

te identifiseer om kwaliteit op in di vidule

en institusionele vlak te verbeter. Die stelsel identifiseer

prestasie-uitkomste/-take wat deel van ’n werknemer se

werk vorm. Hierdie uitkomste/take is gekoppel aan elke

individu se vaardigheidsontwikkelingsplan, en voldoen

dus aan die Nasionale Kwalifiserende Raamwerk se ver-

eistes in terme van kwaliteit. Die uitrol van die Pre stasiebestuurstelsel

verskaf ’n basis waarvolgens kwaliteit en

uitmuntendheid bereik kan word.

Die UV strewe na ’n klimaat waar kwaliteit en uit muntendheid

in die werksomgewing nie net ondersteun word

nie, maar ook bevorder word.

Die Departement Menslike Hulpbronne het ’n belangrike

rol gespeel met die identifisering van die verskillende

posvlakke, die samestelling van werkladingsooreenkomste

van Steundienspersoneel, en die aanbieding van die

opleidingsessies aan fakulteite en steundiensdepartemente.

Development of staff encouraged

Various areas for staff development were addressed during

2007. The UFS Board funds academic qualifications in the

form of bursaries for staff. Funds were also made available

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!