02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

54

Jaaroorsig • 2007

Daar is baie geleentheid om te kuier op kampus.

sentations, discussions and observations. Intern psychometrists

come from the Department of Psychology and

Industrial Psychology and 37 have been trained. A total of

54 house-committee members were also trained to assist

with the first-year Language Proficiency Testing.

To help a diverse group of students, a Sesotho speaking

psychologist has been appointed as from 1 November 2007.

An arrangement has been made with the Department of

Psychology to provide the unit with a Sesotho speaking

intern psychologist every year.

UFS continues to accommodate international students

whose first language is neither English nor Afrikaans. A

number of international students was tested for language

proficiency and referred to the Department English for a

language course in order to give them the opportunity to

study at this university.

A total of 5 000 students were seen in therapy sessions,

and 164 for career counseling. Architecture students also

received debriefing after the suicide of one of the fellow

students.

Kommunikasie meer vaartbelyn

Een van die hoogtepunte van 2007 was die imple mentering

van ’n Studenteportaal op die UV se webblad. Die projek is

’n gesamentlike poging van Webdienste en Studente

Ontwikkeling en Sukses. Die Studenteportaal bied aan

studente relevante inligting op een sentrale plek.

Die selfdiensfasiliteit op die Studenteportaal, wat met

’n gebruikersnaam en wagwoord beskerm word, bied aan

studente vertroulike inligting, insluitende hulle eksamenuitslae

en finansiële state. Die sukses van die Studenteportaal

word weerspieël in gebruikerstatistiek, wat aandui dat daar

tot 14 000 besoeke per dag was.

’n Selfoonnavraagstelsel is ook ontwikkel om studente

in staat te stel om deur middel van hulle selfone onmiddellik

toegang te kry tot hulle eksamenuitslae en finansiële state.

Webdienste het ook ’n SMS-stelsel uitgerol. Hierdie

webgebaseerde stelsel, wat van PeopleSoft-data gebruik

kan maak, stel UV-personeel in staat om, teen ’n goedkoop

tarief, maklik met studente te kommunikeer.

Pogings om studentelewe aantrekliker te maak

Oor die afgelope paar jare is talle projekte aangepak om studente

lewe by Kovsies meer aantreklik te maak en te be lyn

met die visie van die universiteit. Hieronder val die inrigting

van studentefasiliteite (veral Thakaneng-brug) teen ’n koste

van R26,5 miljoen, die student- en voet ganger vriendelike

kampus, wandelpaaie, opgradering van hoof kampus se

sportfasiliteite (soos die astrohokkievelde in 2006-7), die

verbetering van die sportfasiliteite op die Qwaqwa-kampus,

die skepping van meer inklusiewe jool akti witeite, veral

aangehelp deur die nuwe Jolkol op die Weskampus, ’n meer

inklusiewe intervarsity en ander sport aktiwiteite en die

diversiteitsproses wat in die koshuise aangepak is.

Kovsies skitter op die sportveld

Die UV het in 2007 talle suksesse in sport gehad, te veel

om te noem. In rugby en netbal het die UV nasionaal en

internasionaal die instelling se naam hoog gehou.

Talle voormalige Shimlas was deel van die seëvierende

Springbok-wêreldbekerrugbyspan, en dr. Derik Coetzee

van die Departement Menslike Bewegingskunde het naam

gemaak as kondisioneringsafrigter van die Springbokspan.

Burta de Kock was die afrigter van die Protea-netbalspan.

’n Hele aantal Kovsies het ook Proteakleure verwerf.

Die UV se netbalspan het ook in nasionale universiteitskonteks

uitgeblink as die onbetwiste beste span.

Best structure for rugby scrutinised

An investigation was launched into the organisational

structure of Kovsie Rugby and the Shimla Foundation to

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!