02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kontak in November 2007 om te verseker dat die UV deel

is van die nasionale inisiatief.

In Desember 2007 verteenwoordig mnre. Albert van

Eck en Sakkie van Rensburg die UV by die Third Scientific

Clustering Applications Workshop in Kaapstad. Mnr. Jeff

Chen van die Centre for High Performance Computing

(CHPC) het die UV geluk gewens met die totstandkoming

van sy High Performance Computer Unit vir navorsing en

het ander universiteite aangemoedig om die UV se voor beeld

te volg. Verskeie universiteite het ook by die UV kersopgesteek

oor PeopleSoft en sedertdien het die Uni versiteite

van Kaapstad en Pretoria PeopleSoft geïnstalleer.

Die Sentrum vir Ontwikkelingsteun in die Fakulteit Ekonomiese

en Bestuurswetenskappe het ’n goue toe ken ning vir

navorsing en ontwikkeling van die Vrystaatse Premier (Free

State Premier’s Excellence Awards) ontvang.

Vereer vir hul bydraes

Prof. Dave Lubbe het die Stalsprys vir Ekonomiese en

Bestuurs wetenskappe vir sy bydrae tot die uitbou van

Oudit kunde as dissipline ontvang. Hy is die eerste geoktrooi

eerde rekenmeester aan wie die prys toegeken is.

Prof. Lubbe is ook vir ’n verdere termyn van drie jaar as

buitengewone professor aan die Universiteit van Stel len-

A super computer was constructed by Computer Services.

Annual Review • 2007 39

bosch en as besoekende professor aan die Universiteit van

Johannesburg aangestel. Hy is lid van die open bare sektorkomitee

van die Suid-Afrikaanse Raad van Ge oktrooieerde

Rekenmeesters en direkteur van die Vry staatse

tak van Business Against Crime.

Die sekondering van prof. Philippe Burger na die

Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ont wik keling

(OECD) in Parys (Frankryk) om vir twee maande as

konsultant op die gebied van openbare-private-ven nootskappe

op te tree, span die kroon op die erkenning van die

ge haltenavorsing wat in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurs

wetenskappe onderneem word. Hy was op uit no diging

mede-outeur en finale redakteur van ’n amptelike

OECD-publikasie oor open bare-privaatsektor-ven nootskap

pe (PPPs).

In die jaarlikse MBA-beoordeling deur die Financial

Mail is die Bemarking- en Menslike Hulp bron be stuur modules

as die beste in die land aangewys, met Leier skap

tweede en Bestuur derde. In terme van beide kur ri kulumgehalte

en administratiewe ondersteuning aan studente

is die Bestuurskool tweede en ook tweede in terme van die

kweek van probleemoplossingsvaardighede.

Deur diensleer smee UV vennootskappe

Die Diensleer-afdelingshoof, dr. Mabel Erasmus, is deur

die Community-Higher Education-Services Partnership

(CHESP)-inisiatief van die Joint Education Trust (JET)

aangestel as eksterne konsultant vir die Universiteit van

KwaZulu-Natal en die Mangosotho Technikon as deel

van die nasionale Service Learning Capacity Building

Programme (SLCBP) wat deur JET befonds word. Sy is

genooi om werkswinkels oor diensleer aan te bied by die

Universiteit van Zululand, Walter Sisulu Universiteit en

Mangosuthu Technikon, en het ’n gaslesing by Wits

aangebied oor die institusionalisering van diensleer aan

die UV.

Vanweë die UV se uitgebreide deelname aan die nasionale

CHESP-inisiatief, het verskeie UV-personeellede,

-studente en vennote wat betrokke is by diensleer deelgeneem

aan die finale CHESP-evaluering wat deur die

Evalu ation Research Agency (ERA) van Stellenbosch

onderneem is.

Dr. Erasmus het in Mei 2007 die Indiana University-

Purdue University, Indianapolis (IUPUI) besoek en ook

twee werkswinkels aangebied by die 2nd International

Sym posium on Service Learning in Indianapolis, onder skeide

lik saam met prof. Robert Bringle en me. Julie Hatcher

van IUPUI. Sy het ook opgetree by die Australian Uni ver si-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!