02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Annual Review • 2007 41

’n Vertaling van ’n oorspronklike werk uit die 17de eeu is in boekvorm deur die Fakulteit Regsgeleerdheid uitgegee. Hier ontvang appèlregter L.T.C. Harms

(links) ’n kopie van prof. Johan Henning, mede-ouditeur en dekaan van die Fakulteit.

Uni versiteit van Chapingo in Mexiko onderteken is, is

bespreek.

’n Projek van CePHMa het die Tegnologie-toekenning

vir 2007 van die nasionale Departement van Handel en

Nywerheid by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit

in Port Elizabeth gewen. Die toekenning erken

pioniersnavorsing wat deur die UV gedoen is op kenaf, ’n

Suid-Afrikaanse kommersiële vesel wat onder meer in die

motorbedryf gebruik word. Die navorsing is ses jaar gelede

deur die UV in samewerking met die Britse maatskappy

Sustainable Projects Development Group geïnisieer. Dit

word in samewerking met die Suid-Afrikaanse maat skap py

Sustainable Fibre Solutions voortgesit.

Die Instituut vir Grondwaterstudies het ’n werkswinkel

in Sri Lanka aangebied om te help met die evaluasie en

bestuur van grondwaterhulpbronne.

Drie personeellede van die Afdeling Hoër onder wysstudies

en -Navorsing het in die buiteland referate by

konferen sies gelewer, aan werkswinkels deelgeneem en

instel linge besoek. Prof. Annette Wilkinson het twee

kon fe rensies in Italië – by die College Teaching and

Learning Con ference in Padua en die jaarlikse kon ferensie

van die European Distance and E-Learning Network

in Naples – bygewoon.

Personeel van die departement Openbare Bestuur het

referate by nasionale en internasionale konferensies gelewer

en sewe geakkrediteerde tydskrifartikels gepubliseer.

Die Departement Ondernemingsbestuur bereik nuwe

hoogtes met die vyf nasionale en tien internasionaal ge keurde

referate deur proff. Rudolph van Buuren, Van Aardt Smit

en Kobus Lazenby, asook me. Liezel Kotze, drs. Johan van

Zyl en Orpha Lotz in onder meer Frankryk, Griekeland,

Finland, Mauritius en Namibië. Prof. Smit en me. Kotze het

saam drie pryse vir die beste referate ontvang.

Mnr. Ben Botma en me. Janine Allen-Spies van die

Departement Beeldende Kunste het referate by die ACASA

Triennial Symposium of African Art in Gainesville,

Florida, VSA gelewer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!