02.05.2013 Views

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

UV Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Annual Review • 2007 43

Ontwikkelinge by die Universiteit van die Vrystaat sou nie moontlik gewees het sonder

die toewyding van sy personeel nie. Dit geld personeel in die akademie en in

steundienste op al sy kampusse.

As deel van sy verpligtinge teenoor sy personeel het die UV in besonder aandag gegee

aan die instelling van ’n holistiese welstandsprogram. Die Welstandskomitee en Welstandsforum

het ’n belangrike rol gespeel in die implementering en bestuur van welstandsprogramme om ’n

gebalanseerde leefstyl onder UV-personeel te kweek. Dit sluit in die fisiese, psigologiese, sosiale

en geestelike gesondheid van personeel.

Aanbiedinge is in ooreenstemming met per so neel be hoef tes

gedoen en neem ’n proaktiewe en voorkomende be na dering

tot personeelwelstand. Die program het 21 sessies op

die Hoofkampus aangebied en 1 412 personeellede het die

sessies bygewoon. Twaalf sessies is op die Qwaqwakampus

gehou en 495 personeellede het dit bygewoon.

Aanbiedinge is positief ervaar en dit blyk dat personeel ’n

be hoefte het om algemene veerkragtigheid te verhoog.

Lewenstandaard so verbeter

UV-personeel het sedert 2000 elke jaar verhogings on tvang

wat groter was as die inflasiekoers. Die gesamentlike, kumu

latiewe verhoging bokant inflasie – wat ’n reële ver be tering

in die lewenstandaard van personeel impliseer – beloop

reeds amper 22%.

Salarisonderhandelinge het vlot verloop met die toepassing

van die Meerderjarige, Inkomsteverwante Vergoedings

verbeteringsmodel, wat tydens die Draaistrategie

deur die bestuur ontwikkel is en deur vakbonde aanvaar

is. Strategieë rondom die onderhandelinge het daartoe

gelei dat ’n salarisooreenkoms vanjaar weer sonder enige

ar beidsonrus bereik is. Die ooreenkoms is vroegtydig

gesluit sodat die inplementering op 1 Januarie 2008 in

wer king kon tree.

Die vergoedingsmodel en die suksesvolle onder han deling

is ’n besondere prestasie in die hoër onder wys om gewing.

Die goeie verhoudinge van die bestuur met die twee

er kende vakbonde by die UV het ’n groot rol gespeel om

die prestasie moontlik te maak.

Al die personeellede van die Vista-kampus, wat in

2004 by die UV geïnkorporeer is, is ten volle belyn, met

die uitsondering van sewe. Die groeperings wat nog nie

belyn is nie het die saak reeds in Januarie 2006 na die

Arbeidshof verwys nadat die Kommissie vir Ver soen ing,

Be middeling en Arbitrasie (KVBA) volgens hulle nie die

kon flik voldoende kon oplos nie. ’n Datum waarop die

saak by die Arbiedshof sal voorkom, word nog afgewag.

Die posisie van verskeie kategorieë van personeel is

aansienlik verbeter. Onder hulle tel personeel op die laags

betaalde vlakke en professore nadat verskeie strukturele

aan passinge gemaak is. Uitgebreide meriete-skale is ook

beskik baar vir mense in die akademie en onder steu ningsdienste.

Uitgebreide bevorderingsgeleenthede bestaan en

beskikbare fondse is nie ’n belemmering.

Significant growth in staff numbers

The UFS showed a significant growth in staff num bers.

The SLEs for academic staff increased with 23% from

500 in 2000 to 613 in 2007. In the days of rationalisation

and the Turnaround strategy in the 1990s the SLEs were

480.

The same increase has occurred in support staff. Many

capacity bottlenecks have been and are being addressed.

As with the academic staff, the UFS is concerned

about various issues affecting support staff. Among them

are staff overload and new or remaining capacity bottlenecks

and problems with service orientation and/or percep

tions of service levels. Modernisation and pro fes sionalisation

of sup port and administrative systems are much

better, but the pro cess is not completed. Support-staff

development is still in sufficiently supported.

Fokus verskuif na prestasiebestuur

Gedurende 2007 is die Prestasiebestuurstelsel van die UV

op ’n nuwe baan geplaas deur dit meer eenvoudig en

prakties uitvoerbaar te maak. Prestasiebestuur is een van

die mees komplekse stelsels om te implementer.

Die implementering van werksooreenkomste vanaf die

vlak senior lektor en assistentdirekteur het vroeg in 2007 be-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!