12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Eerste treë in nuwe02transformasieprosesHoewel die Universiteit van dieVrystaat as ’n leier in transformasiein Suid-Afrika gerekenword, het die Uitvoerende Bestuur inJanuarie 2005 ooreengekom dat ’n volgendefase aangepak moet word omdatdie droom van die “nuwe” UV nog nieverwesenlik is nie.Dit het gelei tot die Rektor seaankondiging dat dit tyd geword het vir’n vierde fase van transformasie, en dat’n taakspan met twee viserektore, dr.Ezekiel Moraka (Studentesake) en pr<strong>of</strong>.Teuns Verschoor (Akademiese Bedryf),as medevoorsitters aangewys sal wordom ’n weldeurdagte en samehangendetransformasieplan binne die konteks vandie UV se strategiese beplanningsraamwerksaam te stel.Die UV beskou transformasie as ’nproses met ’n verskeidenheid fasette watuitnemendheid in alle sfere van die universiteitsleweverseker, en dus heelwatmeer omvat as bloot stappe om billikeindiensneming te bevorder. Die Transformasieplantaakspanis versoek omintellektuele leierskap aan die dag te lêen aan ’n wye verskeidenheid aspekteaandag te gee om werklik vordering temaak op die pad na die verwesenlikingvan die UV se ideale van uitnemendheid,billikheid en innovering.Die plan moet ook aspekte soosakademiese transformasie met die klemop groter Suid-Afrikaanse en Afrika-relevansie;institusionele kultuur, houdingsen waardes; billikheid en diversiteitwat personeel en studente betref; stu-Transformasiemoet onsdroom van’n ‘nuwe’ UVverwesenlik.7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!