12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Transformasietaakspan wat wyd gekonsulteer het om nuwe momentum aan transformasieby die UV te gee.dente- en koshuiskultuur, tradisies ensosiale interaksie; beheer en bestuur;name en simbole; en advies oor diewenslikheid <strong>of</strong> noodsaaklikheid van dieverandering van die UV-visie, insluit.Die nuwe transformasieproses moetomvattend wees, bou op die grondslagen prestasies van die verlede, maar ookenige nalatenskap van diskriminerendeen uitsluitende elemente in die UV severlede uitwis.Die Uitvoerende Bestuur (UB) hetteen einde Maart 2005 ’n Transformasieplanspanvan 17 personeellede goedgekeur.Die span weerspieël die diversiteitvan die Universiteit wat betref sydrie kampusse, ras en geslag en ook ’njonger geslag van personeellede.Subtaakspanne is aangestel om dieverskillende opdragte van die UB teverken, waarna met die konsultasieprosesbegin is.Onderhoude is met interne eneksterne belangegroepe gevoer om verwagtingebetreffende die transformasieprosesvas te stel.Teen einde 2005 is reeds halfpad metdie konsultasieproses gevorder, en wasdie verwagting dat ’n konsepplan in 2006gereed sou wees vir bespreking, aanpassingen besluitneming.Daarna sal die afrondingswerk volg,wat uiteindelik moet lei na ’n omvattendetransformasieplan wat ’n oorkoepelenderaamwerk sal voorsien en diedoelstellings, proses en tydraamwerkeduidelik sal uitstippel.8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!